Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Voorslepende rioollek stuk-stuk aangepak
Die hoofrioolpypleiding van Gardeniapark en Wilgehof wat strek verby Walter Sisuluweg in Willows met die kruising by Victoriaweg, skep nou al die afgelope vyf jaar gereeld probleme.
-
Klub, inwoners blaas lewe in buurt
So stil-stil het die The Good News Club in Langenhovenpark die afgelope jaar wondere verrig om dié woonbuurt netjies te maak.
-
Vrystaatse skermers wys SA hoe dit gedoen word
Ses skermers van die Vrystaatse Amateur-skermklub (Vask) het op 25 en 26 Junie aan die Suid-Afrikaanse junior kampioenskapsbyeenkoms in Polokwane deelgeneem. Twee skermers het goed gevaar en verskeie medaljes ontvang.
-
Cussons-digkuns herleef
Die digter Sheila Cussons sou op 9 Augustus vanjaar ’n 100 jaar oud word – ’n digter waaroor Joan Hambidge skryf: “Eenmaal in ’n digkuns eenmaal, was daar ’n Sheila Cussons.”.
-
Kunstefees bied iets vir almal
Daar was reeds vroeg op die eerste dag van die Vrystaat-Kunstefees ’n heerlike stemming by die Minimark op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat.
-
Droë krane ‘n groot verleentheid vir Bloem
Bestuurders en eienaars van gastehuise in Roodewal is woedend nadat hul gaste gister en vandag sonder water oor die weg moes kom.
-
Tiaan (12) dra Bokdroom vooruit
Nóg ’n held het saam met Handré Pollard en sy Bokspan op die veld gedraf toe hulle die Rooi Drake van Wallis in Bloemfontein gepak het.
-
Misdadigers slaan toe op besighede en skool
Misdaad word ’n al ernstiger probleem in Bloemfonteintein.
-
Kuier saam op kaggelkonsert
Die winter se ysige vingers gaan nie keer dat daar lekker musiek in Bloemfontein gemaak word nie.
-
Kul jou hier, kul jou daar…
Internasionale kulkunstenaar Brendon Peel gaan binnekort Bloemfonteiners se asem wegslaan met sy towerkunsies.










