Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Intervention makes no difference on service delivery
After three months there is still no signs that the national intervention team is making progress with service delivery in the Mangaung Metro.
-
Beware of new scam
Bloem Water is warning the public againts fraudsters that use this entity’s name to scam job seekers into paying R3 000.
-
Buitelander vas vir gesteelde goedere in Bfn-pakhuis
’n Buitelandse burger is Woensdag (13/07) in hegtenis geneem nadat die polisie inligting gekry het oor ’n pakhuis Bloemfontein waar vermoedelik gesteelde goedere ter waarde van R80?miljoen geberg word.
-
Misdaad uit ’n ander hoek bekamp
Benewens die kere waarop AfriForum se hommeltuig ingespan word om verkenningswerk te doen, word dit ook gebruik om bystand te verleen tydens die soektog na misdadigers en in noodsituasies.
-
Sjefs daag ander uit met sopprojek
Die liefdadigheidsorganisasie Chefs with Compassion moedig die publiek aan om deel te neem aan ’n nasionale projek om 67?000 liter sop te maak om op Mandeladag (18/07) uit te deel.
-
Word deel van ‘n omgeegemeenskap
Soos elke jaar tydens Julie, wanneer Nelson Mandeladag op 18 Julie gevier word, moet almal meer omgee vir die minderbevoorregtes.
-
Rookwolke laat Bloemfonteiners gons
Buitebande het gister al op die grens by die Schoemanspark-wedrenbaan gebrand nadat ‘n brand waarskynlik in die veld daarheen versprei het.
-
Feestelik!
Margit Meyer-Rödenbeck sê dit is so heerlik om terug te wees in die “Brrr-koue Bloemfontein”, maar die harte klop warm.
-
‘Elkeen se lewe gevier’
Die eerste byeenkoms vir volwassenes met Downsindroom en hul gesinslede is onlangs in Bloemfontein aangebied.
-
Pompoms excel at national level
The young pompom group of the Ad Laudem Independent School in Universitas, Bloemfontein, competed in a national championship for the first time this week and achieved a fith place.







