Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Pasgetroudes se tyd vir inskryf byna om
Inskrywing vir Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie sluit Sondag (31/07).
-
Wyn en fyn proe verfyn
Die stigter van die Beyerskloof-wynlandgoed, Beyers Truter, sê De Oude Kraal se kos-en-wynproe-etes kan met van die beste in die wêreld vergelyk word.
-
Giveaway spreads reading joy
The reading for enjoyment campaign Nal’ibali is giving readers the chance to win books.
-
Kaskenades aangebied
Die heel eerste gekombineerde motorkaskenades en ysbeerswem by Bloemfontein vind op Saterdag 6 Augustus in die Modderrivier by Doringbos naby die Krugersdriftdam plaas.
-
Politiek kelder dienste
Politieke inmenging is verantwoordelik vir 70% van die probleme van die meeste plaaslike munisipaliteite en dit is ook die geval in die Mangaung-metro.
-
Weermaglede help
Weermaglede van 1 Spesiale Diensbataljon (1SDB) het hul deel gedoen om op Mandeladag (18 Julie) kinders in nood te help.
-
Boerboele (en hul eienaars) pronk op spogskou
Die pragtigste boerboelhonde en hul eienaars van oor die land heen het Saterdag (23/07) die eerste Vrystaatse boerboelskou en -beoordeling in meer as vyf jaar by Bloemfontein, by Be Human op die plaas Middelwater, bygewoon.
-
‘Moeder’ van basaars gehou
Kerke in die suide van Bloemfontein gaan Vrydag (29/07) vir ’n unieke basaar saamtrek waar mense heerlik kan kuier en hulle in egte basaargeregte verlustig.
-
Seges gee hoop vir ’23
“ ’n Baie slegte wedstryd” het Saterdag (23/07) die Vrystaatse vrouerugbyspan verhoed om die eindstryd te haal.
-
Onderwys-egpaar sprei hul vlerke
Daar wag ’n opwindende tyd op twee voormalige Bloemfonteinse onderwysers wanneer hulle begin Augustus na die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) terugkeer.







