Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Koekbak natuurlik vir Mienke
Die 11-jarige Mienke Martiz van Bloemtontein se stokperdjie om die mooiste koeke te bak, het gelei tot haar eie besigheid.
-
VVA vul honger mae
Sowat 48 000 mense is gevoed danksy ’n Mandeladagprojek van Vrystaat-Versorging in Aksie.
-
Binneversierder deel mooimaak op mark
Kom loer in by dié uitstaller op Saterdag (06/08) se Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein.
-
‘n Titseltjie Frankryk aan die tafel
Die pryswennerwyn La Motte Sauvignon Blanc se 2022-wyn is perfek vir ’n gereg soos die Sole Véronique met sy romerige sous.
-
Vrystaat Kunstefees terug in volle gewaad
Ná die suksesvolle Minimark wat in Julie deur die Vrystaat Kunstefees aangebied is, is die hooffees wat in die vakansie in Oktober gaan plaasvind, bekend geste
-
Skoene wys vroue se spoor
Drie museums in Bloemfontein nooi die publiek om hulle vandeesmaand spreekwoordelik in die skoene te plaas van vroue wat ’n verskil gemaak het om vryheid en gelykheid in die samelewing te verseker.
-
Oordenking die sleutel tot vreugde, nie óórdinkery
Ek lees onlangs ’n lys van waarhede oor die lewe. Een van die aanhalings lees: “Overthinking kills happiness.” Dit val my op en ek krabbel dit iewers neer.
-
Motorskou verras
Groot mMotorhandelaars in Bloemfonteinse motorhandelaars is betrokke by die eerste Nuts about Wheels-motorskou Saterdag (06/08) by die Martie du Plessis-skool. Die uitstalling van motors, modelmotors, speelgoed en vele meer word deur die Bloemfontei
-
Thriving business’ offer will surprise
A business that started small 26 years ago, now boasts a big warehouse in the Hilton Office Park and a service that brings arts, crafts, stationery and office supplies to customers’ doorstep.
-
Resies briek veldbrande
n Geldinsameling om toerusting te koop vir Die Glen-brandsektor se brandbestrydingspan, word bied op 13 Augustus die Glen Boere-rally en boeresportdag by Be Human, op die plaas Middelwater aan.aangebied.







