Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Steve, Demi vermaak Bfn
Steve Hofmeyr en Demi Lee Moore sal op 8 September die eerste keer saam in Bloemfontein optree.
-
Aspiring young scientists show classScience smarts impress
Prospective scientists from different various schools in the southern Free State once again showcased their creativitye in science and innovation research at the regional final of the Eskom Expo for Young Scientists.
-
Beskutting teen koue gegee
Die bittere koue van die Vrystaatse winter is vir inwoners van Athalia se Huis Nederig beter gemaak danksy ’n skenking van die Fisioterapievereniging se fisio-pynbestuursgroep.
-
Hoërskool-kragmeting keer terug
Ná twee jaar is sportmanne van Grey-kollege (sekondêr) en Paul Roos-gimnasium (PRG) in die Paarl opgewonde om weer teen mekaar mee te ding.
-
Charitable efforts persist
Club-X-Society in Heidedal has continued with humanitarian gestures towards school children, enabling them to pursue the dream of receiving an education.
-
Uithou-atlete genooi
Fikses kan hulle inskryf vir die Loch Logan-waterfront se Noon2Noon-uitdaging, wat in die Woodland Hills-wildlandgoed aangebied word.
-
Heimwee, herinneringe ná 33 jaar by skool
Ná 33 jaar by die Lettie Fouché-skool het die adjunkhoof, John-William Biggs, op 29 Julie sy laaste skoolwerksdag hier deurgebring.
-
Opheffing van Mangaung-raadsvergaderings afgeweer
Die raad van die Mangaung-metro se hoofsweep het absoluut geen reg om te besluit om die hou van raadsvergaderings op te skort nie.
-
Skrootwerfeienaar in hegtenis
Die eienaar van ’n skrootwerf in Brandfort is Sondag (07/08) om 16:30 deur die polisie in hegtenis geneem nadat vermoedelik gesteelde koperkabels op die perseel gevind is
-
ANC suspend all council meetings in Mangaung
The DA in the Mangaung Metro calls for an immediate retraction of a letter sent out by the Council Whip Vumile Nikelo on Friday (05/08) that states all council meetings will be suspended.








