Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Klub se toewyding met erkenning beloon
Sewe lede van die White Tigers-krygskunsklub wat aan ’n nasionale kompetisie deelgeneem het, het met as die beste in hul kategorieë na Bloemfontein teruggekeer.
-
Wenners bekend
Verlede week was Amanda Burger die gelukkige wenner van ’n R500-geskenkbewys van AtYourDoor, en vandeesweek is dit André van Eeden (8). Sien Bloemnuus se Facebook-blad vir nog ’n kans om te wen.
-
Projek voed 48 000 honger mae
Sowat 48 000 mense is gevoed danksy ’n Mandela-dag-projek van Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA).
-
Fikses wys weer hul slag in tweede uitdaging
Sowat 50 dapper mans en vroue het hulle ingeskryf vir die tweede uitdaging van die Titan Hybrid Heroes-kompetisie, wat Saterdag (13/08) by Be Human aangebied is.
-
Belofte van gehaltediens nagekom
In die hoop dat dienslewering in die Vrystaat sal verbeter, het premier Sisi Ntombela Dinsdag (16/08) 462 nuwe voertuie aan verskeie provinsiale departemente oorhandig.
-
Oud-veterane kry steun
Die Veterane-bystandfonds, het op 2 Augustus 504 kg se wildsvleis aan drie bejaardesorgsentrums in Bloemfontein geskenk.
-
Roeping na elders gevolg
Die Laerskool Fichardtpark het Vrydag (12/08) afskeid geneem van die adjunkhoof, Sanet Smit. Sy verlaat Fichardtpark nadat syis as hoof is aan die Laerskool Jan Celliers in Randburg aangestel.
-
School nurtures talent
The learners of the Eunice High School excelled at numerous eventsoccasions this past week.
-
Nuwe laag verf hou kinders veilig
“Engele” het gekom en die verkeerstrepe by die Laerskool Brandwag geverf. Onduidelike verkeersstrepe veral by skole hou ‘n gevaar vir leerlinge in.
-
Santam gee Anchor of Hope ’n hupstoot
Vir al die wonderlike werk wat Anchor of Hope by openbare ruimtes oor die stad heen doen, is daar ook maar uitdagings.








