Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Passie vir drama laat skool uitstyg
Chanmari Erasmus, drama-onderwyser by die Hoër Meisieskool Oranje, se passie vir drama en hoe dit lewens verryk, is uitsonderlik. Haar dramagroep se toneelstuk Mansgenoeg is pas aangewys as die beste in die ATKV-tienertoneelfees se sentrale streek en sy het ‘n…
-
Local fashion back on display
After two years’ absence because of the pandemic, the Free State Fashion Week (FSFW) is back to showcase top quality local fashion.
-
Oranje-hokkie se Morné volg droom na Amerika
Kort ná die groot sukses van die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan die afgelope tyd, het hul afrigter van die afgelope dekade, Morné Odendaal, nou ’n nuwe uitdaging in Amerika gepak.
-
Almal werk saam om brand te blus
Boere by Tierpoort buite Bloemfontein is baie dankbaar vir almal se hulp om Dinsdag (16/08) se veldbrand hier te help blus.
-
Hier is die gunstelinge
Hiermee kom Bloemnuus se Troufoto van die jaar-kompetisie vir 2021-’22 tot ’n einde.
-
Braaivure roep oud en jonk
Ricus Nel sing die land aan die brand met sy liedjie Hardekole, wat al meer as 18 miljoen keer op YouTube gekyk is. Hy, Bok van Blerk, Refentse en Adam Tas sê hulle verkies almal hout om hul vleisie op…
-
Twee motors ná musiek weggegee
Die Drakensberg-seunskoor en Ruan Josh gaan die gehoor vanjaar op Vrydag 4 November op Carols with the Stars met pragtige musiek en Kersliedjies bekoor.
-
-
Terugblik bied skaterlag
Die musikale komedie Waaihoek se Vinkel en Koljander is van 18 tot 20 Augustus in die André Huguenet-teater te sien.
-
Nuwe bestuur gereed om te ondersteun
Die nuwe bestuur vir Bloemfontein Toastmasters is onlangs aangewys.







