Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Weekly winners of vouchers can claim their prizes
The last two weekly winners of a R500 AtYourDoor voucher each, are Thabang Nkotoane (18/08) and Beth Bookless (25/08). The overall winner of the R1 000 AtYourDoor voucher is Ané Schmidt (17) with her art. Ané is a learner of…
-
Kamer kry naam uit waardering
Een van die vier kamers van Bloemfontein Hospice by die Siesta-aftreeoord is na die Witherow-trust genoem wat dié kamer ’n jaar lank borg.
-
Rooi ligte flikker oor instandhouding
Die afwesigheid van sigbare wetstoepassing, die chaotiese toestand van die stad se verkeersligte en dowwe verkeerstekens wat ’n nuwe laag verf benodig, vererger die gevaar wat reeds deur onverskillige bestuurders in Bloemfontein veroorsaak word.
-
Buurtwag skerp kennis op
Met die veld wat droog is en nagte wat steeds koud is, is brande nou ’n groot gevaar in en om die stad.
-
Lente sypel deur mark
Die lente gaan die naweek behoorlik ingelui word met ’n vrolike Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein.
-
Kenners bespreek welvaart
’n Leeftyd se gebeure het die afgelope vyf jaar afgespeel: droogtes, vloede, grootskaalse betogings, ’n pandemie en oorlog. Die Zondo-kommissie het ook sy verslag gelewer en die eerste inhegtenisnemings in die saak om staatskaping is gedoen.
-
MX rider soars
The young Alistair Maycock (8) was the only motocross competitor from Bloemfontein included in the South African youth team that took part in the African Motocross Tournament in Entebbe, Uganda, on 20 and 21 August.
-
Eco living inspires art
Several learners from across the province participated in the Free State Young Artist Competition presented by the National Museum in Bloemfontein.
-
Netwerk van oplossings geskep
’n Verteenwoordiger van die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het Bloemfontein Donderdag (25/08) besoek om ’n nuutgestigte nasionale netwerk bekend te stel.
-
Leraar vertel van Comrades se trane én seën
“Dit is meer as net ’n wedloop. Dis ’n lewensreis,” meen past. Marius Jacobs na afloop van sy heel eerste Comrades, wat hy ten bate van die kosprojek Food4Kidz aangepak het.







