Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Teatermaker verryk VS-fees
Die teatermaker, akteur, skrywer, regisseur en vervaardiger Sjaka Septembier gooi homself behoorlik kop eerste in die Vrystaat Kunstefees.
-
-
Jonges, kyk gratis
As deel van AfriForum se teenboelie- en selfbewustheidsveldtog stel AfriForum TV Saterdag (10/09) die rolprent Die val bekend.
-
Mark vertoon talente
Sowat 60 gesinne het Saterdag (03/09) op die Tuisonderrig-markdag die produkte van maande se beplanning en harde werk te koop aangebied.
-
Literacy activist emphasises value of story sharing
Educational experts say that addressing the literacy crisis in South Africa will require collaboration between multiple key players.
-
Sevens brings hype
Fast, fun and energetic sevens rugby was expected when the third Frogfoot Sevens Tournament took place at the Sentraal High School on Saturday (03/09).
-
Gesinsorg se invloed ingrypend
Engo het op 19 Augustus sy 120ste bestaansjaar met helderkleurehelderkleurige ballonne en heelwat vrolikheid gevier toe die jaarvergadering op die Summerwood-landgoed aangebied is.
-
Olimpiade kring ál wyer uit
’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om leerlinge van die Vrystaat én die Noord-Kaap in te sluit.
-
Oranje se spanne laat waai op die hokkieveld
Die o.13A-span van die Laer Meisieskool Oranje (OMS) was tweede in die eindronde van die Pietie Coetzee-hokkietoernooi, wat op 12 en 13 Augustus by dié skool aangebied is.
-
Gemoedsrus kry voorkeur
’n Bekende in Bloemfontein het hom sowat ’n jaar gelede by die span van Jenwil BlouSter aangesluit.







