Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Leer meer oor gehoorgestremdes se wêreld op kunstefees
Verskillende projekte word die afgelope paar weke reeds aangebied om mense bewus te maak van die leefwêreld van gehoorgestremdes.
-
Clivias en blaarplante in Bfn bekoor
Daar was sommer heelwat voete wat kom kyk het na die 110 clivias wat van Vrydag (16/09) tot Sondag in die Fleurdal Mall te sien was.
-
Guide will help you to travel kind
The Free State and our neighbour province the Northern Cape has such wonderful opportunities for travel.
-
UV-span oortref alle sonkraguitdaging verwagtinge
Dit gaan so goed met die span van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat aan die Sasol-sonkraguitdaging deelneem, dat hulle vandag met heelwat meer kilometer as wat hulle beplan het, gaan klaarmaak.
-
Police issue temporary firearm permits
The news that the South African Police Service will issue temporary firearm permits to owners who’s licence applications have not yet been approved, is welcomed widely.
-
Vieslike spruit net deel van waterkrisis
Dooie visse dryf saam met rou riool in die Renosterspruit in Bloemfontein af. Dit is deel van ‘n baie groter waterprobleem oor die Vrystaat heen wat onder meer drinkwater en die suiwering van rioolwater behels. Die DA het Maandag (12/09)…
-
Katemba-potjie bring alle lekkertes bymekaar
HIer kort voor Braaidag op 24 September is Jan Braai se kosboek Die Demokratiese Republiek van Braai ‘n welkome toevoeging tot almal wat lief is vir kosmaak en vleisbraai, se boekrak.
-
Kunstenaar se nalatenskap bekoor kunsliefhebbers
’n Uitstalling van die werk van wyle Duggie du Toit is by die Kotzé-kunsgalery in Bloemfontein geopen.
-
Bfn-skrywer weer in die kollig met boek
Die gewilde Bloemfonteinse kinderboekskrywer Jaco Jacobs het pas nog ’n prys verower – dié van die ATKV-kinderboekeerbewyse vir grafiese roman vir beginnerlesers.
-
Slaggate in Mangaung laat munisipaliteit, inwoners met dun beursies
Die Mangaung-metro het al miljoene uitbetaal aan eise van inwoners wat skade aan hul voertuie opgedoen het weens slaggate.








