Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spanne raai en laat waai in stad
Die tweede Amazing Race word vanjaar deur die Gateway-kerk in Bloemfontein aangebied.
-
-
Netbalspelers blink uit
Die vier netbalspanne van die Hoërskool Jim Fouché het gekwalifiseer vir die Vrystaat-kampioenskap in Frankfort wat Saterdag (17/09) aangebied is.
-
-
Skut mik na Brasilië
Hy het nie so goed gevaar soos met die vorige byeenkoms nie, maar dit inspireer Kobus Barnard selfs nog meer om homself in boogskiet te bewys.
-
Wenners van Bloemnuus-kompetisies kan só sien dat hulle ’n prys losgeslaan het
Heelwat wenners op Bloemnuus se Facebook-blad die afgelope jaar – sedert Bloemnuus na sy nuwe tuiste by Pres. Reitzlaan 107, Westdene, verhuis het – het nog nie hul pryse kom afhaal nie.
-
Sasol-wedren ’n sukses
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Lengau het bo verwagting goed gevaar in die Sasol-sonkraguitdaging wat Vrydag (16/09) in Kaapstad voltooi is.
-
Jong VS-musici spog met wentrofeë
Dit het weinig oorreding geverg om ’n allemintige 33 trofeë geskenk te kry vir vanjaar se Vrystaatse Kunswedstryd.
-
Tyd is min om vir jou sportster in Bfn te stem
Die publiek het nou tyd tot môre (22/09) om 14:00 om te stem vir hul Sportster van die Jaar in die Vrystaatse departement sport, kuns, kultuur en rekreasie se Sporster-eerbewyse om sportsterre vir hul prestasies te eer.
-
Bloemfontein learner’s death shocks
The death of Gr. 1 learner Motlatsi Selele (7) at the Caleb Motshabi Primary School in Bloemfontein has sent shock waves through the community.









