Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Runner goes the distance to earn bronze
Thobile Mkhize, a first-year student at the Central University of Technology (CUT), Free State, brought home a bronze medal from the Confederation of University and Colleges Sports Associations (CUCSA) Track and Field Games held in Malawi from 28 Aug
-
Les jou dors by Be Human se Whiskey & Gin-fees
Kom proe aan ’n groot verskeidenheid whiskeys en jenewers op Be Human se Whiskey & Gin-fees terwyl jy lekker saam met vriende en familie kuier en jou verlustig in vermaak deur bekende kunstenaars.
-
Reënwater laat slikdam in Jagersfontein oorloop
Nog water het gisteraand deur Jagersfontein gevloei nadat ’n dam bekend as Dam 10 aan die agterkant van die slikdam gisteraand omstreeks 20:00 oorgeloop het.
-
Skool in De Wetsdorp noodgedwonge gesluit weens geen water
Koshuisleerlinge van die Christiaan de Wet-skool in Dewetsdorp gaan môre huis toe gestuur word weens die voortslepende tekort aan water by dié skool.
-
Presterende sportlui in Bfn vereer
Die Bloemfonteinse atleet Louzanne Coetzee se twee medaljes op die 2021 Paralimpiese Spele het alle ander uitstekende sportprestasies van Vrystaatse sportlui oortref.
-
Kultuurorganisasies vat hande om Ou Presidensie in Bfn op te knap
Ná talle vergaderings word daar nou vordering gemaak in die samewerking tussen verskillende organisasies en die Vrystaatse departement van sport, kuns, kultuur en rekreasie in ’n poging om die Ou Presidensie vir wie dié departement verantwoordelik is
-
Geliefde skrywer se boek gesog ná sy dood
’n Geliefde geskiedkundige en skrywer Jaap Steyn se boek waaraan hy gewerk het toe hy verlede jaar oorlede is, is baie gewild sedert dit onlangs bekend gestel is.
-
Plantgebaseerde opsies om Braaidag te vier
Braaidag is vanjaar alles wat die lekkerste is van ’n dag: Saterdag, Braaidag, Erfenisdag en sommer ook ’n viering van die somer as ’n mens so na die voorspelling van 32?°C vir Bloemfontein kyk.
-
Pasmaat aartappelslaai by jou braai
’n Aartappelslaai is ’n gewilde bykos by enige goeie braaigeselligheid.









