Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Inwoners wil graag
Opgewondenheid heers in Langenhovenpark se meer landelike woonbuurt aan die westekant van die stad, oor ’n nuwe inwonerprojek waardeur koppies omhein gaan word sodat wild daar geplaas kan word.
-
Fokus op die positiewe om ’n verskil te maak
Twee dae gelede, toe die krag vir die soveelste keer afgaan en my rekenaar morsdoodstil raak, voel ek hoe magteloosheid my aan die keel gryp.
-
Almal kan hier kom saam stap of draf
Inwoners van die noorde van Bloemfontein kan sedert 10 September elke Saterdag aan die nuwe CityRun Heuwelsig Gardens deelneem.
-
Tonge sal klap en vingers sal klik oor kunswerke
Die publiek kan nou stem vir hul gunsteling-kunswerk in die New Breed-kunskompetisie wat Dinsdag (04/10) by die Oliewenhuis-kunsmuseum geopen het.
-
Bus service forced to pave its own way, or face breakdown
Interstate Bus Lines (IBL) has resorted to using its own budget to repair roads in and around Bloemfontein where the Mangaung Metro Municipality fails to do maintenance.
-
Dit is braaf om te gee, sê Braaf die Boerboel
Is dit ‘n voël? Is dit ‘n vliegtuig? Nee, dis Braaf die Boerboel! En hy is gereed om kinders te help – ook kinders in Bloemfontein.
-
SUT-rektor se pos na verwagting weer in 2023 gevul
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) sal weer begin volgende jaar ’n visekanselier en rektor hê.
-
Macufe gaan voort in Bfn ná sage in hof
Die Mangaung African Culture Festival (MACUFE) van 2 tot 9 Oktober gaan voort ondanks die uitspraak van die Bloemfonteinse hooggeregshof wat voorbehou is in ’n saak oor die tendertoekenning.
-
-
Smul aan sjokolade op Franse Mark
As mooi, lekker sjokolade jou tone laat omkrul, dan moet jy eenvoudig Saterdag (01/10) ’n draai gaan maak op die Franse Mark by Villa Avianto.









