Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrae oor vermiste beeld
Vrae het ontstaan nadat ’n bronsbeeld van Sand du Plessis, wat voor die Sand du Plessis-teater was, by ’n skroothandelaar beland het.
-
Sirkus kom kuier in die Sand du Plessis-teater in Bfn
Ouers en onderwysers staan gereed met grimering en kostuums vir die 900 plaaslike “akteurs” wat hierdie naweek op die verhoog in die Sand du Plessis-teater gaan vermaak.
-
Wenners van die Vryskitter-eerbewyse
Almal is dit eens dat die Vrystaat Kunstefees beslis in die hartjie van die Bloemfonteinse winter hoort.
-
Jong sjefs van Bfn kook sake uit
Vier jong Bloemfonteinse sjefs neem Donderdag (13/10) aan die finale ronde van die RCL Foods Jong Sjef en Jong Bakker-kompetisies in Durban deel.
-
Support Cheetahs Sunday in Bloem
On Sunday rugby fans can go and watch the Cheetahs play against the team Emerging Ireland in the Toyota Challenge’s second match at the Toyota Stadium.
-
Vrystaat Kunstefees dié plek om week af te sluit
Daar is net een plek om vandag laatmiddag en aand of môre heeldag deur te bring – die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat waar die Vrystaat Kunstefees nog tot môre (08/10) aangebied word.
-
Versorg só jou troeteldiere hierdie hittige somer
Met dagtemperature wat nou byna daagliks tot bokant 30°C styg, is dit belangrik om te onthou dat troeteldiere nie op dieselfde manier as mense afkoel nie.
-
Planne beraam vir heropbouprojek ná slikdamramp
Solidariteit Helpende Hand het ’n skenking van R50 000 van die Virseker Trust ontvang wat spesifiek aangewend gaan word om verligting te bring vir boere in die Jagersfontein-omgewing.
-
Somerpret met kunstefees
Lieflike somerweer begroet die Vrystaat Kunstefees wat Sondag (02/10) in Bloemfontein begin het en tot Saterdag duur. Die kunstemark het Dinsdag geopen.
-
St. Andrew-skool dra kroon in Matrikulant van die Jaar-kompetisie
Uit die topmatrieks wat ingeskryf het vir die Universiteit van die Vrystaat (UV), Volksblad en Netwerk24 se Matrikulant van die Jaar-kompetisie, was dit Joshua Horak van die St Andrew-skool wat almal uitgestof het.









