Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vrae oor Vereeniging-brug wat steeds gesluit is
Terwyl die vullis langs die Ferreira-pad onder die N1 en by die Rooidam bly ophoop omdat mense ’n lang ompad na die suidelike stortingsterrein moet ry, swyg die Mangaung-metro oor wanneer die Vereenigingrylaan-verlengpad oor die brug vir padgebruikers oopgestel gaan…
-
Begin jou naweek met ‘n Boere-ontbytpan
Martelize Brink se boek Oor die Kole wat pas vrygestel is, is propvol idees vir ’n heerlike ete oor die kole. Alles van ontbyt en braaihappies, steaks, lam en beesvleis, pruttende potte, vark, hoender, seekos ander bykosse en heerlike poedings…
-
Oud-BOK hou groot reünie
Tydens die groot reünienaweek van oudstudente en oud-dosente van die destydse Bloemfonteinse Onderwyskollege (BOK) van 30 September tot 1 Oktober in die stad, was daar ’n sigbare band wat almal saambind.
-
#Weesdieverskil-fees in Bfn bekendgestel
Bloemfonteiners word genooi om ’n verskil te maak in ’n splinternuwe fees wat die ATKV-Bloemfontein-gemeenskapsteatertak op 3 Desember by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke gaan aanbied.
-
Mans in hof ná standbeeld voor Sand du Plessis-teater verdwyn
Twee mans het Woensdag in die Bloemfontein-landdroshof verskyn op klagte van besit van gesteelde goedere nadat die standbeeld van Sand du Plessis wat voor die Sand du Plessis-teater gestaan het, verdwyn het.
-
Dra die kroon
Die span van Oud-studente het vanjaar die Vrystaatse muurbalwinterliga, wat van April tot einde September gestrek het, gewen.
-
Aurora hou reünie
Die Aurora-alkohol-en-dwelmsentrum bied Saterdag (15/10) om 09:00 ’n reünie vir voormalige pasiënte aan.
-
Skool bied musiekblyspel aan
Die Laerskool Willem Postma se musiekblyspel Sirkus word Vrydag (14/10) om 18:00 en Saterdag om 14:30 en 18:00 in die Sand du Plessis-teater opgevoer.
-
Sentrum vier 80 bestaansjare
Die Engo-sentrum vir bejaardes in Bloemfontein het verlede week sy 80ste bestaansjaar met koek, musiek en saamkuier gevier.
-
Channy die brak sê groete en dankie, Reinet
Dit was ’n dekade gelede. Vrydag 5 Oktober 2012. Dit was Die kind se sesde verjaardag. Hy wil ’n hond hê. Pa en ma sug. Maar, so gesê, so gedaan.






