Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Feestelikheid wag op Wiskey & Gin-fees
Die opgewekte klanke van lekker musiek, die geleentheid om ’n verskeidenheid whiskey en jenewer te proe en kuiertyd saam met vriende.
-
Bejaardes in Bfn kan aansoek doen om minder erfbelasting te betaal
Die Mangaung-metro gee ’n korting van R300 000 op erfbelasing van afgetrede mense en mense met ’n gestremdheid.
-
Skut mik na spele
Bloemfonteinse oogkundige Neels Bornman het van 25 tot 28 September aan die Internasionale Sportskietfederasie (ISSF) se wêreldkampioenskapsbyeenkoms in Osijek, Kroasië, deelgeneem.
-
’n Prettige en informele geskiedenistoer
Die Vriende van die Oorlogsmuseum en die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se departement Toerisme en Gebeurtenisbestuur bied vroeg November weer #Bloeminstawalk2022 aan.
-
Community journalists recognized for their contributions
Community news took center stage at the Forum for Community Journalists’ (FCJ) annual prize-giving ceremony with two editorial members of Central24 placing amongst the top positions.
-
Vrystaatse sportsterre vereer
Die bestes in die provinsie is Donderdagaand vir die eerste keer in drie jaar by die Vrystaat Sport Sterre vereer.
-
Free State’s sports stars honoured
The best in the Free State were honoured at the Free State Sport Stars tonight.
-
Kinderkoor op soek na nuwe lede
Oudisies vir die Bloemfontein-kinderkoor (BCC) vind weer Saterdag, 29 Oktober, plaas.
-
Writer hitches across country
Ending a journey that started 20 years ago in a cemetry in the Free State, Cape Town actor and writer Milton Schorr hitchhiked all the way to Springfontein to return a wreath.
-
Waterbeperkings kom onder skoot
Bloemfontein en die res van die Mangaung-metro se dorpe gaan steeds onder vlak 3-waterbeperkings gebuk ondanks damme wat water aan die metro lewer wat bykans vol is.










