Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Leerlinge ontgin hul talent en slyp vernuf op talle terreine
Die Dr. Böhmer-vaardigheidskool bied aan leerlinge geleenthede om aan verskillende aktiwiteite deel te neem.
-
Field trip educates learners
The Bloemfontein School of Autism on 21 September enjoyed an outing to the Bloemfontein SAPS Air Wing at the Tempe Airport.
-
Jong redenaars laat tonge klap
Vier leerlinge aan die Hoërskool Jim Fouché het deurgedring na die nasionale ronde van die Oppie Tong af-kompetisie, wat op 13 Oktober in Centurion plaasgevind het.
-
Maanligwedloop werp lig op siekte
Die jaarlikse CityRun-maanligwedloop vind vanjaar op 9 November plaas.
-
Stoeiers pen opposisie vas
Stoeiers van die Van Rooyen-stoeiklub en Grey-kollege het van 6 tot 8 Oktober aan die Suid-Afrikaanse Jeugkampioenskappe wat in Stellenbosch aangebied is, deelgeneem.
-
Fees op regte noot
Die derde Vrystaat Klank en Klassik (VKK) vind van 30 Oktober tot 6 November in die Odeion-teater op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) plaas.
-
Gestorwenes saam onthou
Die plaaslike bomgat (“shellhole”), soos dit bekend staan, van die George Coombs Memorable Order of Tin Hats (Moths) hou op 13 November ’n kransleggingparade op die Tempe-weermagbasis as deel van dié lede se viering van Herinneringsdag, oftewel die b
-
Bloemfonteiner se radiodrama binnekort op RSG uitgesaai
’n Bloemfonteiner se radiodrama word binnekort op RSG uitgesaai as deel van dié stasie se 85ste verjaardagviering.







