Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Leë beloftes bekamp nie misdaad, effektiewe munisipale bestuur is nodig
Die gemeeenskapsveiligheidsforum wat die ANC vir die Mangung-metro beplan om misdaad te bestry, sal net leë beloftes bly solank afdelings soos die metropolisie wanfunksioneer.
-
Lewens beter danksy Human Auto
Danksy ’n ruim skenking van Human Auto, kon Engo Gesinsorg op Dinsdag 25 Oktober ’n splinternuwe asseseringskamer inwy en rolstoele aan sy bejaardesorgsentrums skenk.
-
Twee van dié tien finaliste kan vanaand ’n Renault Kwid wen
Nadat Carols with the Stars geborg deur Pick n Pay Preller Walk en Pick n Pay Reizis Square Vrydag (04/11) weens reën afgestel moes word, is die finaliste wat kwalifiseer se name vir die twee Renault Kwid-motors, vanoggend om 10:00…
-
Twee motors kan steeds gewen word, al het reën Carols gekniehalter
Die reën het die laaste sê gehad ná maande se beplanning, opwinding en uitsien na Carols with the Stars.
-
Ouer gemeentelede kan steeds aktief betrokke wees
Gemeentes moet ’n kopsprong maak om mense ouer as 65 jaar meer aktief betrokke te kry by die bedrywighede van die kerk.
-
Rioollek ná stromende rioollek steek kop uit in Bfn
Inwoners van huise in Daniel van Niekerkstraat in Wilgehof word nou al langer as ’n week deur ’n sterk stroom rioolwater geteister.
-
Luxury products at French Market
Ansulene Prinsloo’s luxury beauty products will be amongst the variety offered at the monthly French Market at Villa Avianto in Bloemfontein on Saturday (05/11)
-
Liplekker hoenderslaai in ‘n japtrap
Sjef, restauranteur en TV-aanbieder Nic van Wyk het sy eerste kosboek met herinneringe oor sy kosreis van 21 jaar pas bekend gestel.
-
Roosknoppies, matrieks tree aan
Hier is die tien finaliste in 2022 se Mej. Roosknoppie-kompetisie, aangebied deur die Loch Logan Waterfront en Bloemnuus.
-
Studente bygestaan
Die Dinamiese Netwerk Bemarkingsgroep (DNB) het danksy ’n suksesvolle gholfdag op 20 Oktober ’n stewige bydrae daartoe gemaak dat jongmense kan studeer.







