Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
First netball medal won
Two players of the University of the Free State (UFS) and a former Kovsie helped South Africa make history at the Fast5 Netball World Series in New Zealand.
-
Aid for the destitute
PepsiCo Sub-Saharan Africa and Meals on Wheels Community Services (MOWCS) donated R120 000 to victims of the Jagersfontein tailings dam collapse.
-
Skuts kry erkenning vir hul talent en toewyding
Die Suid-Afrikaanse Sport-en-jagfederasie in die Vrystaat het op sy jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid altesaam 88 eerbewyse in verskillende afdelings aan verdienstelike skuts toegeken.
-
New title awarded to South African taekwondo veterans
Bloemfontein taekwondo instructor Rohan Verwey was one of only two South Africans to be awarded mastership in this sport on Saturday (05/11).
-
Hoër én laer sterre styg uit, wen
Die tennisspanne van die Hoër en Laer Meisieskool Oranje het albei die hoogste sport bereik in die nasionale Rising Star-toernooi wat Sondag (06/11) in Pretoria beslis is.
-
Saamsing en omgee deel van dié lesplan
Engo se gelukbringer, Omgie, het by verskeie skole oor die stad heen gaan kuier om kinders te leer om vir ander, maar ook vir hulself, om te gee.
-
Sleutels laat die wiele draai
Daar was Maandag (07/11) algehele verslaentheid en groot vreugde toe twee kompetisiedeelnemers elk ’n splinternuwe Renault Kwid wen.
-
Radionetwerk bevorder veiligheid in Pellissier
’n Nuwe radionetwerk met 15 radio’s om veiligheid in Pellissier te bevorder, is Saterdag op die woonbuurtvereniging Trots Pellissier se jaarlikse ekspo bekend gestel.
-
Gemeenskap herstel pad waar sinkgat ontstaan het
In ’n blitsige regmaakaksie het plaaslike ondernemings binne twee dae die brug oor die Renosterspruit by Bloemfontein waar ’n sinkgat verlede week ontstaan het, uitgegrawe en reggemaak.
-
Brief ter verwerping van onteieningswetsontwerp aan VS premier oorhandig
AfriForum het Donderdag (03/11) ’n brief ter verwerping van die onteieningswetsontwerp by die kantoor van die Vrystaatse Premier ingedien.








