Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
G’n verveelde oomblik dié vakansie
Hier is ’n lekker uitdaging vir oud en jonk. Met die vakansie om die draai, gaan daar baie tyd wees om produktief te wees en in die proses vir jou medemens iets te doen.
-
A night of song awaits
There will be a Shout for Joy when the Bloemfontein Children’s Choir (BCC) performs in the Odeion on 3 December before departing on their European tour.
-
Have a meaningful relationship with your work
The new buzzword when it comes to how many people are navigating work is quiet quitting.
-
Man met oop hart vir welsyn is die gelukkige wenner
Uit duisende mense wat ’n donasie vir Engo se Projek van Hoop gemaak het, het Gerhard Vosloo van Welkom Saterdag (12/11) ’n splinternuwe Suzuki S-Presso gewen.
-
Groep takel vullis-sorge
‘n Gemeenskapsvergadeirng word vir Desember beplan om aksieplanne te bespreek om die noordelike stortingsterrein in Bloemfontein te probeer sluit.
-
Oorspronklike muurpapier uit 1891 by die Eerste Raadsaalmuseum ontdek
Tydens ’n onlangse struktuurondersoek by die Eerste Raadsaalmuseum is ’n interessante ontdekking gedoen.
-
Not even rain dampen the spirits at the Roof of Africa enduro race
The first day of the 2022 edition of the Roof of Africa enduro race on Thursday (10/11) was bookended by summer downpours, but even the rain couldn’t dampen the enthusiasm of Lesotho’s hard enduro fans.
-
Piekfyn om avokadopere só te bêre
Hoe lekker sal dit nie wees om ’n bottel gepiekelde avokadopeer gereed te hou in jou yskas nie?
-
Stof jou partytjieskoene af vir Bloemskou 2023
Bloemskou vier aanstaande jaar van 27 April tot 6 Mei die mylpaal van 140 jaar in die bedryf met ’n behoorlike partytjie.
-
Prag van Bfn bekroon
Tien finaliste was deel van die kroningsgeleentheid van Mej. Roosknoppie 2022, aangebied deur die Loch Logan-waterfront en Bloemnuus.









