Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verslaentheid skiet wortel op weelde se voorstoep
Dag in, dag uit staan hulle daar. Van vroegdag af. Op die sypaadjies, by verkeersirkels. In buurte oral. In groepies saam, elkeen hoopvol vir ’n dag se stukwerk. Vir ’n paar rand. Vir iets om te eet vir die honger…
-
Skitter op byeenkoms
Famsa het onlangs sy jaarvergadering gehou en meer vertel oor dié organisasie se werk die afgelope jaar.
-
SA vlag wapper in Portugal
Bloemfonteiner Lynette Fischer het die titels in biathle en triathle wat sy in 2021 in Wieden, Duitsland, in die meestersafdeling verwerf het, suksesvol verdedig en vanjaar vier goue medaljes op die biathle- en triathle-wêreldkampioenskapsbyeenkoms i
-
Wedloop skyn (maan)lig op suikersiekte
Hardlopers en stappers het op 9 November die lieflike lenteweer geniet tydens ’n Maanligwedloop ter bewusmaking van diabetes.
-
Tak reik uit met fees
Die ATKV-gemeenskapsteatertak beplan kliphard aan sy #weesdieverskil-fees op 3 Desember.
-
Boskonsert weer gehou
Die agtste Mokala-boskonsert, met Pietman Geldenhuys as gaskunstenaar, word van 21 tot 23 April in die Mokala- Nasionale Park aangebied.
-
-
Judokas slyp hul tande vir gevegte in Oos-Afrika
Twee inwoners van Ons Kinderhuis is deel van ’n span van 18 judokas judukas wat van 2 Desember af aan die Streek 5- Junior Judo-kampioenskap in Malawi gaan deelneem.
-
Entertainment entwined
There is some fun on the way – or is it up the beanstalk – when the cast from Jack and the Tangled Beanstalk will be on stage this coming week. This time Xander Steyn will make an appearance –…
-
Boelie-gedrag hokgeslaan
Volgens statistiek word soveel as 58% van skoolkinders in Suid-Afrika geboelie.








