Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Man met hart vir welsyn wen
Uit duisende mense wat ’n donasie vir Engo se Projek van Hoop gemaak het, het Gerhard Vosloo van Welkom Saterdag (12/11) ’n splinternuwe Suzuki S-Presso gewen.
-
Boekskenking help Naln om aan toekoms van Afrikaans te bou
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln) wat volgende jaar sy 50ste bestaansjaar vier, het Vrydag (18/11) ’n reuse-skenking van 300 boeke in ontvangs geneem.
-
Pit bull owners plan march after second child’s death
Not all pit bulls are killers. This is the urgent message being conveyed by many loving pit bull dog owners after two children were killed by dogs of this breed.
-
Weldoeners skenk rekenaars vir Athalia in Bfn ná inbraak
’n Pikswart naweek vir Athalia-uitreik het verander in ’n week van hoop met nuwe skootrekenaars wat die rekenaars wat uit dié liefdadigheidsorganisasie se kantoor gesteel is, vervang het.
-
Slippery roads and rain during the Roof of Africa challenging
Heavy rain created some serious challenges, but still Bloemfontein’s Austin Stuart (Orange Country KTM) pulled through and came third in the Silver Class of the Roof of Africa in Lesotho. He was well on his way to victory after a…
-
Lekker, vars slaai vir warm somerdae
Die klassieke Waldorf-slaai is meer as 100 jaar gelede vir die eerste keer in New York, in die Waldorf Astoria-hotel bedien
-
Bfn dramadosent gesels oor sy boek oor Franz Marx
Akteur, skrywer en dramadosent dr. Chris Vorster se eerste boek is op 3 November by Protea Boekwinkel in Bloemfontein bekend gestel.
-
Vrywilligers help om heining by Naval Hill te herstel
Ná ’n oproep van Friends of Franklin om te help om die heining van die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill reg te maak, het vrywilligers hulp aangebied.
-
Diefstal by Athalia belemmer dienslewering aan behoeftiges
Dit was ’n pikswart naweek vir Athalia-uitreik nadat daar by dié liefdadigheidsorganisasie wat na minderbevoorregtes omsien, se kantoor ingebreek is en drie skootrekenaars gesteel is.
-
Deure van onwettige studentehuise gaan toeklap
Die Mangaung-metro gaan as deel van sy veldtog Reclaiming the City binne die volgende paar weke toeslaan op onwettige studente-huise in Bloemfontein.










