Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Prokureursfirma vier 70ste bestaansjaar
Die prokureursfirma Bezuidenhouts vier vanjaar 70 jaar van goeie diens aan kliënte.
-
Soektog na die beste sportlui op hande
Liefhebbers van sport kan regmaak vir ’n heerlike en uitdagende Desember met die Beste Sportmankompetisie wat die beste van die bestes gaan aanwys.
-
Bewustheid oor atlete met gestremdhede geskep
Drie Bloemfonteiners het hande gevat om talent onder atlete met gestremdhede te bevorder.
-
Hulp aan pasiënte verder uitgebou
Daar lê vir hom ’n groot lekkerte daarin om mense beter te laat voel. Om te sien hoe pasiënte nuwe hoop kry.
-
-
Vurige spanne vir reeks gesoek
In 2023 is dit die tiende bestaansjaar van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks Kokkedoor, en om dit te vier gaan dit weer as ’n hoofgereg op kykNET vlamvat.
-
Fichardtparkers mág spog met sypaadjies
Die tuin van Tjaardina Breitenbach het ’n eerste plek behaal in die Fichardtpark Woonbuurtvereniging (FWA) se sypaadjiekompetisie.
-
Liefde van ver oor die seë skuil in stilgetroue Bieljam
Dis die bont beer bo-op die loopraam wat my oog vang, toe die ou tannie met ’n sukkel-skuifel sitplek kry langs my in die koffiewinkel hier in Bloem.
-
Dwelms in huis versteek
Twee onwettige immigrante, 39 en 25 jaar oud, verskyn vandag (24/11) in die Bloemfonteinse landdroshof nadat die Parkweg-polisie inligting ontvang het dat dwelms glo vanuit ’n huis in Wilgehof verkoop is.
-
Liefde laat die luggolwe gons toe hy die jawoord vra
Liefde was beslis vandag in die lug – of dan oor die luggolwe – toe radio-omroeper Michiel Combrinck vir Nadia Kuit op die lug vra om sy vrou te word.







