Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Brand verwoes restaurant en haarsalon in Bfn
’n Brand het vroeg vanoggend in winkels op die grondverdieping van die NBC-gebou op die hoek van Wesburger- en Miriam Makebastraat in Bloemfontein se middestad uitgebreek.
-
Diep musiekspore erken
Die eerste optrede van die Bloemfonteinse Alumni Voices-koor ná Covid-19 is ter herinnering aan Deon Lamprecht, wat in April oorlede is.
-
’n Vroeë Kersdag wag op klante
Elfies wat op die rakke wegkruip en ’n Kersvader wat deur die sentrum toer – dit is enkele van die lekkertes wat op klante wag wat Pick n Pay Reizis Square vandag (24/11), op sy verjaardag, besoek.
-
Riders cross country for aid
It was that time of the year again – 15 adventurous souls getting onto scooters and all manner of small motorcycles to travel from Bloemfontein, traverse the mountains of Lesotho, and then arrive at Port Edward.
-
Nog nuus daagliks aanlyn beskikbaar
Onthou om ook Bloemnuus se gratis aanlyn blaaie te besoek vir nog nuus. Klik op Bloemnuus onder “Streeksnuus” op netwerk24.com en onder “Publications” op news24.com.
-
-
-
Fees maak ’n verskil
Projekte en beplanning is voluit aan die gang vir die ATKV-gemeenskapsteatertak in Bloemfontein se eerste #Weesdieverskil-fees, wat op 3 Desember op die terrein van die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke aangebied gaan word. Die fees word ten bate
-
Metro slaan toe op onwettige huise
Die Mangaung-metro het Dinsdag (22/11) met ’n span amptenare op onwettige studentehuise in Pres. Paul Kruger-laan in Universitas toegeslaan en sê hy gaan stewige boetes aan eienaars oplê.
-
Daglange mark ’n Kers-skatkis
Villa Avianto in Kwaggafontein bied op 3 Desember ’n Kersmark met verlengde ure aan – van 10:00 tot 20:00.








