Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nóg bronsletters van nog ’n geskiedkundige standbeeld gesteel
Terwyl organisasies met geldelike steun help om waardevolle inligting op ’n senotaaf in Bloemfontein te probeer bewaar, was daar nóg vandalisme by ’n bekende monument in die stad.
-
Nuwe direkteur van Vrystaat Kunstefees deel sy visie
Michael Garbett, wat vanjaar as die artistieke direkteur van die Vrystaat Kunstefees gedien het, is Donderdag (01/12) as feesdirekteur aangewys.
-
Avokado verras as roomys
Wie het gesê avokadopeer moet net in soutgeregte en slaai gebruik word? Die romerigheid van avokadopeer en ’n nuwe denkwyse van interessante basisbestanddele vir roomys, maak avokadopeer ’n baie interessante […]
-
Luukshede op Kersmark gaan die sintuie streel
Besoekers aan Villa Avianto se Franse Kersmark op Saterdag (03/12) in Kwaggafontein, sal hulle ure lank kan verlustig in ’n groot verskeidenheid uitstallings en ’n reuse-aanbod van wonderlike Kersgeskenke.
-
ATKV leer jonges die kuns van storievertel
Inskrywings vir die ATKV-Tienertoneel, ATKV-DigiToneel en ATKV-Tjokkertoneel vir 2023 is nou amptelik oop.
-
DA maak stem dik oor mosie wat onaangehoor bly
Die mosie van wantroue wat die DA in die Mangaung-metro reeds in September teen die uitvoerende burgemeester, Mxolisi Siyonzana, ingestel het, is steeds nie in ’n raadsvergadering aangehoor nie.
-
Erfenisbewaring hoog op prys gestel
Die toekenning van eerbewyse aan verdienstelike Bloemfonteiners was vanjaar weer die hoogtepunt van die Bloemfonteinse Afrikanerkultuurraad (BAK) se jaarlikse bedrywighede.
-
Boekliefhebbers almal gesalf met die ink-gees
Sedert my kinderdae was daar ’n groepering mense wat uitgestaan het as die waarmakers van drome. Biblioteektannies.
-
Skenker bemagtig skool
Danksy ’n ruimhartige skenking van R100 000 van Standard Bank, kan die Tswellang Spesiale Skool nou allerlei toerusting koop om leerlinge te help.
-
Kersmark gehou
Gaan koop spesiale Kersgeskenke en trakteer jouself op Saterdag (03/12) se Franse Kersmark by Villa Avianto.






