Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Klub verlig sportbane
Die dae raak maar kort as almal op ’n beperkte aantal bane wil netbal en tennis speel. Soveel te meer as ouers en kinders ná skoolure vir pret wil speel of daardie rughandhou wil verfyn.
-
Leerlinge se somme klop in olimpiades
Die Prestige-wiskunde-prysuitdeling is die hoogtepunt van die jaar se bedrywighede vir leerlinge wat aan wiskunde-olimpiades deelneem.
-
Inwoners kweek samewerking
Daar wag groot pret op Bayswater United Rekopane (BU) se Kersparty Saterdag (10/12) om 16:00 by die Christian Brothers College in Waverleystraat.
-
Nog tyd om skenking vir Kersfonds te doen
’n Anonieme skenking van R400 000, asook R20 000 van Kloppers, is van die welkome bydraes wat Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds kort voor Kersfees ’n groot hupstoot gegee het.
-
Splinternuwe feestelikheid tref stad
Dit was op vele terreine ’n nuwigheid, maar eindelik was dit eenvoudig ’n lekker gesinsdag met vermaak vir oud en jonk.
-
-
Australië wink vir speler
Suid-Vrystaat-rolbalspeler en lid van die Hilton-rolbalklub Zaine Roets is in die Suid-Afrikaanse rolbalspan ingesluit wat in Maart 2023 in Australië gaan meeding.
-
Public garden for everyone to plant or harvest
With plastic bottels, broken tiles and all sorts of recycled building materials, three community members built a garden and are now boasting abundant crops in ’n public garden in Fauna.
-
Donderstorms en sterk wind laat inwoners in Bfn kragteloos
Die talle donderstorms wat Bloemfontein die afgelope weke tref, skep gereeld probleme wanneer bome wat aan kragdrade raak of bome wat omval, kragonderbrekings veroorsaak.
-
UV-koshuise kry nuwe name
Vyf koshuise op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV), gaan nuwe name kry.









