Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sportster blink in Nieu-Seeland uit
’n Jong kragvrou wat verlede jaar eers aan kragoptel begin deelneem het, het drie goue medaljes ontvang op die Internasionale Kragoptelfederasie (IFP) Kragoptel-Statebondspele wat op 28 November in Auckland, Nieu-Seeland, plaasgevind het.
-
ATKV is reddingsboei vir Vrystaat Kunstefees
Ná ’n ontstuimige maand van terugslae, het daar vir die Vrystaat Kunstefees verligting gekom in die vorm van ’n geldelike skenking deur die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV).
-
Raak só ontslae van onkruitgedagtes
Dis sulke tyd. Die somerreën val in Bloem en omgewing. Dis tyd vir bossies uittrek.
-
Maak haweloses se Kersfees spesiaal
Daar is elke jaar ’n fees van bediening en omgee om Kersdag vir behoeftige mense in Bloemfontein se middestad spesiaal te maak.
-
-
Erfenis van beeld gestroop
Die bronsletters wat van die voetstuk van die standbeeld van Christiaan de Wet op sy perd, Fleur, voor die Vierde Raadsaal gesteel is, se vervangingswaarde is na raming R100 000.
-
Talle Oud en jonk weer onthaal by party
Guardian and Angel hou jaarliks ’n Kersparty waar kospakkies daar en geskenke vir behoeftige gesinne in en om Bloemfontein kospakkies en geskenke uitgedeel word.
-
Skenking maak verskil
Met ’n konsert wat in Oktober as deel van die Humanity Project in Bloemfontein en Kimberley aangebied is, is geld ingesamel om voedsame pap vir verskeie liefdadigheidsorganisasies te skenk.
-
Stormreën laat skade, nog reën vir somerreënvalstreek verwag
Die kort, maar kragtige reënbui wat die noorde van Bloemfontein op 27 November getref het, sal onthou word weens die hael en wind wat daarmee gepaard gegaan het.
-






