Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Tjeers, 2022!
Bloemnuus se personeel wens al sy lesers en adverteerders ’n rustige en geseënde Kerstyd toe, asook ’n opwindende, voorspoedige en vreugdevolle 2023.
-
Klem weer op padveiligheid
Die jaarlikse pad-en-veiligheidsveldtog van Life Rosepark-hospitaal en Shell Ultra City Pitstop, aangebied deur nooddienswerkers van die stad, is Vrydag (09/12) by Pitstop langs die N1 in Bloemfontein gehou.
-
Vriende gaan net vooruit
Die Vriende van die Oorlogs-museum het vanjaar tegnologie omarm om geskiedenis tot meer mense se beskikking te stel.
-
Swemmer van Eunice ryg 7 medaljes op Jeugspele in Malawi in
’n Bloemfonteinse swemmer het Maandag (12/12) uit Malawi teruggekeer met sewe medaljes in haar heel eerste internasionale kompetisie.
-
N1 naby Verkeerdevlei weer oop ná botsing reg van voor in vroeë oggendure
Motoriste op die N1 tussen Bloemfontein en Winburg moes Maandag van alternatiewe roetes gebruik maak.
-
Miljoene word betaal vir veiligheid, maar veiligheid is nie prioriteit vir Mangaung-metro nie
Die Mangaung-metro betaal miljoene vir die beveiliging van die metro se bates en sy inwoners, maar die DA bevraagteken of dié uitgawes die diens wat verskaf word, regverdig.
-
Prioritise your health and well-being this holiday
Many will take a well-deserved break this December.
-
First science centre opens in Bloem
Taking central South Africa into the future, the first Science Education Centre (Sci-Ed) in the region was opened on the Bloemfontein campus of the The University of the Free State (UFS).
-
Heavy rain and flood risk also predicted for the weekend in the Free State
Severe downpours are predicted from Sunday (11/12) until about Wednesday.
-
Brand by kragstasie in Pellissier in Bloemfontein ná ontploffing
Inwoners is gewaarsku om die Pellissier-woonbuurt naby die kragstasie te vermy ná ‘n ontploffing by die substasie in Klaradynlaan in Pellissier










