Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Jonges reg vir lesse
Terwyl die gr. 1’s rustig ingekleur het aan ’n prent wat hulle by die Laer Meisieskool Oranje welkom heet, het ’n paar mammas ’n traan gepik oor hul spruite se eerste dag in die groot skool.
-
-
-
Spelers toon staal teen oorsese klubs
Die Bloemfonteinse amateur-krieketspan die CPI Challengers het ’n derde plek behaal teen 36 spanne in die Last Man Standing-wêreldkampioenskapsbyeenkoms (LMS) wat van 11 tot 18 Desember in Kaapstad aangebied is. Spanne uit nege lande van oor die wêr
-
Kuier lekker by boskonsert
Die agtste Mokala-boskonsert met Pietman Geldenhuys as gaskunstenaar word die naweek van 21 tot 23 April in die Mokala- Nasionale Park aangebied. Die park is sowat 80 km suid van Kimberley, langs die N12.
-
Reënvalsyfer ’n derde keer bo 1 000 mm
’n Derde jaar agtereenvolgens is die 1 000 mm-kerf vir reënval oorgesteek.
-
Buurt vat hande en bring joligheid
Kwaggafontein se buurtwagvereniging het op 17 Desember ’n onvergeetlike Kersparty gehou.
-
Klub al 100 j. bedrywig
Twee rolbalkampioene is betrokke by die Orangia-rolbalklub se eeufeesvieringe, wat Saterdag (14/01) plaasvind.
-
Feesgees kring wyd uit
Oudtshoorn trek in 2023 sy feesklere vir nege dae aan wanneer die 27ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van 1 tot 9 April aangebied word.
-
Projek toon vordering
Die voltooiing van die eerste fase van die nuwe Welbedacht-waterpypleiding in die Mangaung-metro lyk ná etlike jare en honderde miljoene rande byna binne bereik.








