Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Polisie kry twee lyke in huis in Bloem
Die lyke van twee mans is Maandag in ’n huis in Turflaagte, suid van Bloemfontein, gevind, sê die polisie.
-
Sakelui moedeloos oor lang tye sonder elektrisiteit in Bloem
Die voortdurende beurtkrag en gereelde kragonderbrekings weens herstelwerk aan die infrastruktuur in Bloemfontein, lei tot groot frustrasie onder sakelui en inwoners.
-
DA meets with Centlec to discuss frequent power outages in Bloem
Political parties in Bloemfontein had discussions with the Centlec and the Manguang Metro in the light of several power outages this past week.
-
Cops declare war against drugs
The police in the Free State worked with several stakeholders and arrested 17 people for drug-related crimes this past week, seizing drugs worth thousands of rands.
-
Employers should take note of law when considering payment cuts because of load shedding
Load shedding and the results of the continuous load shedding on the system leading to a lot of breakdowns in Bloemfontein and around the country, begs the question whether businesses owners can deduct pay from workers that are not able…
-
Kragverhoging doodskoot vir landelike gebiede
Suid-Afrikaners wat die afgelope jare erg gebuk gaan onder stygende voedselpryse, duur petrol- en dieselpryse en boonop geteister word deur erge beurtkrag, gaan nou selfs nog meer moet opdok vir elektrisiteit.
-
Toevoer herstel: Dele van Bfn ’n tweede dag ure sonder krag
Terwyl die temperature in Bloemfontein vandag (12/01) en gister digby ’n maksimum van 35 °C gedraai het, was daar ure lank kragonderbrekings in die noorde van die stad weens herstelwerk aan ’n kragverspreider.
-
Versoekskrif lug studentehuis-klagtes
Al hoe meer inwoners voeg hul name by ’n versoekskrif teen onwettige studentehuise, partytjies, misdaad en onwettige strukture in Universitas.
-
Event fit for all seasons
All over the world, and also in South Africa, hundreds of thousands of parkrunners line up every Saturday to take part in the weekly parkrun event in their neighbourhood or town.
-
Lys van griewe oor leierskapraamwerk in Mangaung ál langer
Die ANC in Bloemfontein stel meer in mag belang as om dienste aan inwoners te lewer. Dit is die mening van die leier van die DA-koukus in die Mangaung-metro.










