Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Gelukkige lesers se weggeeboeke lê en wag nog
In Bloemnuus se kantoor (by Sentraal24 en Netwerk24) by Pres. Reitzlaan 107, Westdene, is heelwat boeke wat lesers gewen het, maar wat nog nie afgehaal is nie.
-
Klagtes só aangemeld
Hier is al die kontakbesonderhede om kwessies omtrent dienslewering in die Mangaung-metro aan te meld.
-
Swemmers laat water spat
Meer as 500 swemmers het Saterdag (14/01) aan Kovsie Aquatics se jaarlikse oopwaterswemgeleentheid in die Modderrivier by Maselspoort deelgeneem.
-
Kleine knewels een van die dae reuse
Daar is groot afwagting in die tuin van Peter en Dalena Dennis in Hospitaalpark, waar tamaties nou flink groei om mee te ding in Bloemfontein se Reuse-tamatie-kompetisie.
-
Nataniël vaar Bfn in
In Nataniël se bootjie in sy jongste vertoning, Six in a Boat, is miskien net plek vir die ses musikante op die verhoog, maar gelukkig vaar dié boot op ’n see van stories.
-
Ryke loopbaan gevier
Een van die Bloemfontein Hospice se raakvat-susters gaan dinge van nou af ’n bietjie rustiger vat.
-
Vriende van Oorlogsmuseum bedrywig
Die Vriende van die Oorlogsmuseum het verlede jaar begin om die geskiedenis met behulp van tegnologie vir meer mense toeganklik te maak.
-
IEB slaagsyfer hoër as vorige jaar
Die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) spog vanjaar met ’n 98,42%-slaagsyfer, effens hoër in vergelyking met verlede jaar se slaagsyfer van 98,39%.
-
Dié kinders moet dadelik teen masels ingeënt word
Kinders tussen ses en 15 jaar oud in en om Bethlehem in die Vrystaat moet dringend teen masels ingeënt word omdat die Thabo Mofutsanyana-distrik nou die hoogste infeksiesyfer van dié siekte toon.
-
Polisie kry twee lyke in huis in Bloem
Die lyke van twee mans is Maandag in ’n huis in Turflaagte, suid van Bloemfontein, gevind, sê die polisie.








