Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Almal kan hul gebak op Bloemskou inskryf
Dit is nie net ervare bakkers wat kan inskryf vir Bloemskou se kreatiewe kuns-afdeling nie. Enigeen oud en jonk kan deelneem aan dié afdeling vir gebakte produkte.
-
Publiek help DBV om skilpad en steenbokkie in Bloemfontein te red
Danksy inligting van die publiek het die DBV in Bloemfontein Vrydag (03/02) toegeslaan op drie mense, wat handel probeer dryf het in wilde diere.
-
Agent sit VS-talent opnuut in kollig
’n Nuwe begin waaroor Arthur Browne, talent-agent, opgewonde is, het vanjaar aangebreek.
-
Verwaarloosde beloftes verniel ’n kosbare kans
Ek glo kwalik my oë toe ek hulle onlangs voor die aftreeoord in die stortreën sien staan – die alombekende bedelaar en sy hond. Die water waai by my venster in toe ek stilhou en verstom vra wat hulle hier…
-
Witness to big changes
The Bayswater Retirement Village celebrated the official opening of the revamped main entrance, offices and tea rooms at a special function on 25 January
-
Netheid hier die wagwoord
Ná talle vergaderings waarin versoek is dat die woonbuurte Fleurdal en Genl. De Wet ingesluit moet word in die nuutgestigte Uitsig-woonbuurtvereniging, word daar nou voluit aan dié plan gewerk.
-
SA spelers ding mee op wêreldverhoog
Toptennisspelers trek van Vrydag (03/02) af in Bloemfontein byeen vir die Internasionale Tennisfederasie (ITF) se junior internasionale tennisreeks wat tot 17 Februarie aangebied word.
-
-
Support scoots around to Beudene
Children and adults alike could simply not wait for the scooters to drive in through the gates at the Beudene Daycare Centre on Thursday (26/01).
-
Skenking maak verskil
In die feestyd het die Southern Centre-inkopiesentrum in Bloemfontein ’n veldtog begin om in die seisoen van gee aan die gemeenskap terug te gee.








