Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Troebelheid vereffen met hulp van jou losser
Terwyl die geluide van die klappers wegsterf, kom lê my hond by my voete. Sy sug diep, soos net ’n bedorwe troetelhond kan.
-
Klank is hier koning
Bloemfonteiners kan uitsien na ’n heerlike vertoning van die plaaslike musiekgroep Valkyrie Inc. op 3 Maart by Be Human op die plaas Middelwater.
-
-
Vive la Franse Mark!
’n Opwindende jaar met vier Franse Mark-geleenthede word by Villa Avianto in Kwaggafontein, net buite Bloemfontein, beplan.
-
Warm welcome for FS fitness leaders
Apart from Hende-Mari Strydom’s appointment as the World Fitness Federation’s (WFF) All Africa president, other local administrators were also appointed in various positions within the organisation.
-
Almal na 140ste Bloemskou-kuier genooi
Daar is ’n hele bedrywigheid in aanloop tot Bloemskou, van 27 April tot 6 Mei.
-
Fees bring goeie tyding vir buurt
’n Eerste vir Bloemfontein is die Good News-fees waarop Langenhovenpark se The Good News Club gaan geld insamel om dié woonbuurt verder op te knap.
-
Inskrywings vir ATKV-Applous 2023 nou oop
Koorlede en koorleiers van alle Suid-Afrikaanse skole moet voor Dinsdag 28 Februarie inskryf vir vanjaar se ATKV-Applous-koorkompetisie.
-
Mangaung-burgemeester kry die trekpas
Die name van die drie kandidate vir die pos van die Mangaung-metro se uitvoerende burgemeester is deur die uitvoerende streekskomitee van die ANC deurgestuur om goedgekeur te word deur die nasionale ANC-komitee.
-
Droom oor sportakademie by Oranje nou nie net meer ’n droom
Met die welslae van die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein se sportspanne die afgelope twee jaar, neem dié skool nou ’n verdere stap om sportontwikkeling daar ’n hupstoot te gee.









