Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skenking vul hongermae
Die liefdadigheidsorganisasie Food4Kidz in Bloemfontein het ’n skenking van R5 000 van Media24 se #1000ActsofKindness-projek ontvang.
-
Werke fokus op vroue
Die doel van ’n uitstalling oor die gruweldade teenoor vroue in die Suid-Afrikaanse Oorlog (ook bekend as die Anglo-Boereoorlog) van 1899 tot 1902 is om ’n gesprek aan die gang te sit oor die nuwe oorlog waarin vroue gewikkel is,…
-
-
Buurte span kragte saam
Die nuutgevormde Defleursig-woonbuurtvereniging wat die woonbuurte Uitsig, Fleurdal en Genl. de Wet insluit, is uit die oorspronklike vereniging in Uitsig ontwikkel.
-
Dié toernooi ’n eerste
’n Nasionale rekord van 480 mense wat aan een grasrolbaltoernooi deelneem, word beoog met die Ewie Cronje-rolbaluitdaging wat op 1 April om 10:00 by die Vrystaat-krieketstadion ’n eerste keer gehou word.
-
Atlete laat rekords spat
Vyf rekords is verbeter op die Hoërskool Sentraal se Top 20-atletiekbyeenkoms wat Vrydag (17/02) in die Mangaung-atletiekstadion aangebied is.
-
Gedugte span kry pluimpie
Pluimbalspeler Robert Summers (20), ’n tweedejaarregstudent aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), het die naweek saam met sy spanmaat die Afrika-titel in die dubbelspel verower.
-
CUT welcomes first woman as rector
The newly appointed Vice-Chancellor and Principal for the Central University of Technology, Free State (CUT), Prof Pamela Dube, was officially inaugurated into office on Friday (17/02).
-
Teen Donderdag sal almal in Bloem weer water hê
Watervoorsiening behoort teen vanaand of op die laaste Donderdag (23/02) weer normaal te wees in die Mangaung-metro.
-
Citizens still left in the dark
Eskom’s announcement of stage 6 load shedding will not only have an impact on residents of the Mangaung Metro, but also its surrouding areas.










