Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Versorgingkursus spring weg met tuinpret
Dit is die derde jaar dat ’n groep studente in Bloemfontein as deel van Solidariteit Helpende Hand se Opleidingsinstituut in versorging opgelei word.
-
Riool bemoeilik Famsa se werk in Bloemfontein
Riool wat al ’n week lank deur die erf van Families Suid-Afrika (Famsa) se kantoor in Strausstraat, Universitas, vloei, maak dié welsynsorganisasie se werk byna onmoontlik.
-
Entrepreneur spog met leerprodukte by Franse Mark
’n Droom om ’n entrepreneur te word het vir Ané Strauss waar geword danksy haar eerste uitstalling by die Franse Mark op Villa Avianto byna twee jaar gelede.
-
Mark ’n kans vir luilekker wegbreek
Ontspan op Saterdag 4 Maart op die Franse Mark terwyl jy tussen stalletjies drentel om daardie perfekte bederfie vir jouself, of ’n geskenk vir iemand spesiaal, te koop.
-
Bus laat Cheetahs se bene rus ná volle vaart op veld
Kort voor die begin van die Curriebeker-kompetisie het die Vrystaat Cheetahs Vrydag (17/02) ’n splinternuwe bus van Toyota Suid-Afrika in ontvangs geneem.
-
Haar verhaal tuis in bundel
Nie net voel sy uiteindelik weer waarlik tuis nie, haar eerste kortverhaal het pas as deel van die bundel Ver in die wêreld verskyn.
-
Nuwe premier vandag aangewys
Daar is talle vrae oor wie Dinsdag (28/02) die provinsiale toespraak (Sopa) gaan lewer nadat Sisi Ntombela na wat verneem word bedank het as premier van die Vrystaat.
-
Metro nie oornag reggeruk
Die nasionale ingrypingspan sê hy kon nie in ses maande ’n munisipaliteit regruk wat soveel agterstand het nie, boonop nie sonder genoeg geldelike bystand van nasionale vlak nie.
-
Kleurryke klein draers van hoop verras op lewenspad
Toe ek onlangs alleen die langpad vat na Stilbaai, besef ek opnuut waarom ek dit altyd so geniet – die oënskynlike niks op en langs die pad kry dit reg om my hart vol te pak met herinneringe wat inderdaad…
-
Gemeenskap só sterker
’n Jaar waarin hulle met “hart” uitreik na en omgee vir kinders en bejaardes, is wat Solidariteit Helpende Hand se Vroue-in-aksie-tak (Via) in Bloemfontein nastreef.








