Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spronge in tegnologie kan nie menswees stuit
Enkele jare gelede het toekomskundiges by konferensies nog gepraat van die “Vierde Industriële Rewolusie.” Melding is gemaak van robotte, kunsmatige intelligensie (KI), die 3D-druk van organe, bewaring van plasenta vir stamselle, en die Internet van
-
Buurt feestelik verfraai
Heerlike musiek gaan opklink op die eerste Good News-fees waarop Langenhovenpark se The Good News Club gaan geld insamel om dié woonbuurt verder op te knap.
-
Naln vier ’n halfeeu
Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (Naln), wat hom wy aan die behoud en bevordering van Afrikaanse woordkuns, is vanjaar ’n halfeeu oud.
-
Menseredders beïndruk
Die Bloemfontein-menseredders het op 18 Februarie aan die Vaaldam-oopwater nasionale kampioenskapsbyeenkoms deelgeneem.
-
Grey verower eerste keer dié beker
Ná die 18de Gerrie Berner-tennistoernooi op 18 Februarie, is dit die eerste keer in die geskiedenis dat Grey-kollege (sekondêr) die beker na Bloemfontein bring.
-
Possies vat voor in water
Douglas Lindeboom van die Laerskool Willem Postma is as die beste o.11-swemmer aangewys op die Vrystaatse laerskole-swemkampioenskapsbyeenkoms wat op 20 en 21 Februarie by die Hoërskool Sentraal gehou is. Douglas het ook die rekord in die 100 m-vrysl
-
Squash players on their way
Just two weeks after the St Andrew’s School Squash Festival, the school is hosting the largest schools squash tournament in the country.
-
Oranje laat spat weer water in teenstanders se oë
Die Hoër Meisieskool Oranje het ’n agtste keer agtereenvolgens die interhoërswemgala se meisieskool-afdeling gewen en was in drie ouderdomsgroepe die meisiespan-kampioen.
-
Memorium gou netjieser
Deeglike opruiming van die Memorium-begraafplaas deur verskillende gemeenskapsorganisasies, besighede en lede van die publiek word vir Saterdag 15 April beplan.
-
Konferensie bied boere ’n kans op hernuwing vir boere Konferensie motiveer boere
Benewens herlewingslandboukundiges en boere wat hul wysheid gaan deel tydens Landbouweekblad se Herlewingslandboukonferensie, kan konferensiegangers luister na die storie van dr. Imtiaz Sooliman.








