Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Produksie verken grense van identiteit
Plaaslike talent is te sien in die postmoderne drama Skin Deep, geskryf deur ’n oudleerling van die Hoërskool Fichardtpark.
-
Vlyt word glad nie misgekyk
Die Laerskool Fichardtpark is op 25 Februarie as die beste laerskool op akademiese gebied in die Motheodistrik aangewys, volgens die kriteria wat die onderwysdepartement gebruik.
-
VS-onderwys treur oor LUR
Verskeie gedenkdienste ter nagedagtenis aan die ontslape Vrystaatse LUR vir onderwys, Tate Makgoe, is Woensdag (08/03) oor die provinsie heen gehou.
-
Pret prut ten bate van skool
Die potte gaan prut en die publiek sal heerlik kan smul aan potjiekos tydens die tweede #PickaPotjie-kompetisie aangebied ten bate van die Dr. C.F. Visser Laerskool.
-
-
-
Naval Hill Donderdag toe weens die vang van wild
Naval Hill gaan Donderdag (09/03) vir die publiek gesluit wees wanneer blouwildebeeste en sebras gevang en hervestig gaan word.
-
South Africans urged to be kinder to their kidneys
Unhealthy living is accelerating chronic kidney disease (CKD) in South Africa – to the point where even potential donors are being disqualified.
-
Watertekort in groot dele van Bloemfontein
Groot dele van die suide en ooste van Bloemfontein wat water van Bloemwater ontvang, ondervind sedert Sondag (05/03) tekort aan water.
-
Vrae oor oortydbetaling, maar geen dienste word gelewer
’n Week ná die Mangaung-metro se aansuiweringsbegroting nie deurgestem kon word tydens ’n raadsvergadering nie, is dit Maandag (06/03) op ’n opvolgvergadering wel goedgekeur met 53 stemme.










