Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Magshonger ANC laat Mangaung-metro ineenstort
Die DA sê dié party is die enigste opsie om die verdere verwoesting van die Mangaung-metro te keer.
-
Kovsies Agri bekend gestel
Die studentevereniging vir landbou aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ’n splinternuwe baadjie aangetrek met die bekendstelling van Kovsies Agri Dinsdag (14/03) by die Oudstudente-sportklub.
-
Staking kelder Smile-week
Smile-week wat lewensveranderende operasies op kinders en kleuters moontlik maak, moes uitgestel word weens die National Education, Health and Allied Workers’ Union (Nehawu) se staking by staatshospitale oor die land heen.
-
Sinkgat by Sentraal groeiende bron van kommer
Die storm op Saterdag 11 Maart waarin inwoners in die noorde van Bloemfontein tot soveel as 70 mm reën gemeet het, het ’n klein sinkgat wat twee weke gelede op die Hoërskool Sentraal se B-rugbyveld ontstaan het, aansienlik vergroot.
-
Wenners van die 13de kykNET Fiëstas aangekondig
Kunstenaars wat verlede jaar op kunstefeeste oor die land uitgeblink het, is Donderdag (09/03) op die 13de kykNET Fiëstas by the Lookout in Kaapstad vereer.
-
Rhapsody in Bloem-konsert word Sondag aangebied
Anders as gewoonlik gaan vandeesweek se Rhapsody in Bloem-konsert Sondag (12/03) in plaas van die gebruiklike Vrydag-konsert in die Naval Hill-planetarium aangebied word.
-
Siek pasiënte in Bfn huis toe gestuur oor Nehawu-staking
Dis ’n skande dat menseregte so aangetas word.
-
As daardie mis nader rol, moet jy gou kan span kies
Sy staan vir ’n oomblik effens eenkant toe en ek loer gou na wat in die inkopiewaentjie is.
-
Betoon saam eer
Die Kestell-kranslegging en gedenklesing is op 18 Februarie by die Vrouemonument gehou.
-
Staff’s dedication yields deserving praise
The teachers of the Eunice High School were honoured on 25 February at the well-done function of the Free State Department of Education, held in Thaba Nchu, for the outstanding marks attained in their subjects during the 2022 National Senior…









