Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Vroue nooi ander om saam in tuin te skilder, ontspan
’n Groep vroue het Saterdag (11/03) ’n oggend van kuns, samesyn en gebed geniet in die tuin van die De Witt-gastehuis in Bayswater.
-
Jazz-klanke klink op
Jazzklanke is Donderdag (16/03) in die lug wanneer die City of Roses-jazz-ensemble sy eerste buiging in die Odeion maak.
-
-
-
Oranjeniete haal rekords met hul blitsige treë
Die atlete van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het op 4 Maart uitstekend gevaar op die Vrystaatkampioenskapsbyeenkoms in Sasolburg.
-
Redakteurskat hier tuis
Vir personeel – veral redaksielede – van Volksblad, asook lede van die publiek en selfs bekendes en berugtes, hou Volksblad se ou redakteurskantoor baie herinneringe in.
-
Werkswinkel vier sy agtste bestaansjaar vrolik
Die personeel van Angel Hearts het Maandag (13/03) dié werkswinkel vir mense met gestremdhede se agtste bestaansjaar met koek en “Coke floats” gevier.
-
Veteraan byt vas vir jeug se welstand
Veteraan-atleet Henk le Roux (61) gaan einde April 100 km deur die Karoo stap om geld in te samel vir Engo se Huis Amor.
-
Fonds deel eersdaags uit
Die uitbetaling van ’n stewige R700 000 aan verskeie liefdadigheidsorganisasies in die Vrystaat en Noord-Kaap gaan gepaard met die aanstelling van verskeie nuwe komiteelede van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds.
-










