Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Nederlandse sanger bekoor inwoners van Bethulie-aftreeoord
Die jong sangsensasie Amira Willighagen het Sondag (19/03) in Bethulie aangedoen om inwoners van die Residentia-aftreeoord te vermaak met haar suiwer stem.
-
Oranje kraai koning op hokkiebaan
Die Hoër Meisieskool Oranje se eerste hokkiespan is vroeg in die jaar reeds aan die brand. Die span het van Vrydag (17/03) tot Sondag vier oortuigende oorwinnings in Oos-Londen behaal.
-
Bloemfontein-strate stil, EFF-protesoptrede kry nie aftrek nie
Hoewel daar vroeg vanoggend klein groepies EFF-betogers in die Bloemfonteinse middestad asook plekke soos Ellastraat in Willows waargeneem is, was die stad oor die algeneem stil.
-
Gevaarlike slaggate in Universitas herstel
Die Universitas- en Parkwes-woonbuurtverenigings het Donderdag (16/03) met die hulp van NewGen Fibre Solutions twee gevaarlike slaggate in Universitas herstel.
-
Van die hoogste takke kom die grootste lawaai
“Jy het nie ’n alarm nodig nie,” sê my vriend toe die konvooi luidkeels verbygaan.
-
Players score big on the court
The Mangaung Knights Basketball Club won the 18th St John’s College Basketball Tournament played in Johannesburg from 23 to 26 February.
-
Ruiters gallop plesierig saam en geniet natuur
Dit was Saterdag (11/03) Hermoiné Espag (8) van Reddersburg se eerste plesierrit saam met die Suid-Vrystaat-plesierritklub.
-
SUT blink uit op veld met vernufspel
Die rugbyspan van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), die Ixias, het verder opgeskuif op die Varsitybeker se puntelys ná ’n oorwinning oor die Universiteit van Johannesburg (UJ) Maandag (13/02) op UJ se stadion.
-
Medals proof of learners’ mettle
Ten athletes from the Eunice High School competed at the Free State Athletics Championships in Sasolburg on 3 and 4 March. This is after they were placed in top spots during the annual Inter-High Athletics (Motheo – Xhariep) on Saturday…
-
Optrede teen EFF
Die DA het Dinsdag (14/03) aansoek gedoen om ’n formele interdik teen die Economic Freedom Fighters (EFF), wat dreigemente gerig het om die land Maandag (20/03) tot stilstand te dwing.







