Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
DA-kandidaat Maryke Davies nuwe speaker van Mangaung-metro
Die geskiedenisboeke is vandag in die Mangaung-metro herskryf toe die DA se kandidaat vir die posisie van speaker van die metro, Maryke Davies, Woensdag op ’n spesiale raadsvergadering met ’n meerderheidstem van 53 stemme teenoor 40 in dié amp verkies…
-
DA-versoekskrif dwing R51 m. af vir verbetering van woonbuurte
Die DA in die Mangaung-metro het begin met ’n versoekskrif dat R51 miljoen van die metro se begroting direk vir die opknapping en instandhouding van wyke beskikbaar gestel word.
-
Party nader MRK om in te gryp by rioolprobleme in metro
Hier kort ná Menseregtedag wat Dinsdag (21/03) gevier is, het die DA in die Mangaung-metro ’n lang lys van voortdurende rioolprobleme by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien.
-
Wiele rol nou weer glad oor die pad in Langenhovenpark
Slaggate in Langenhovenpark is met die hulp van BMW-Bloemfontein en ander ondernemings in dié woonbuurt, gevul.
-
Premier-woning erg beskadig in brand
Die hoofhuis van Vrystaathuis, die amptelike woning van die Vrystaatse premier, is vanoggend (23/03) ernstig in ’n brand beskadig.
-
Gesiggestremde ouma woeker vir brei-projek
’n Gesiggestremde vrou van Tergniet in die Wes-Kaap, wat behoorlik met breipenne woeker, het meer as 100 vierkante vir die Brei vir Bloem-projek gebrei.
-
Só begin nog ’n hoofstuk
Die einde van ’n era het die hoof van die Laerskool Sand du Plessis by tye bewoë gelaat terwyl personeel en leerlinge op ’n geleentheid Donderdag (16/03) van hom afskeid geneem het.
-
Wol só ten beste benut
Die pragtige produkte wat as voorbeeld dien van hoe ’n volhoubare waardeketting vir wolboere bedryf kan word, is die afgelope paar jaar op die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Paradys-proefplaas ontwikkel en het nou volsterkte bereik.
-
Smullekkertes weer op fees te geniet
Die bal is aan die rol en daar word hard beplan aan die De Oude Kraal-landgoed buite Bloemfontein se immergewilde WildsKOSfees.
-
Die terugkeer na ’n vreemde, bekende tuiste
Die afgelope tyd kuier my onthou kort-kort rond in ’n era van my lewe langer as dertig jaar gelede. Ek kan geeneen van hierdie grepe wegbêre nie, want die lig wat in daardie tyd vir my opgegaan het, loop vandag…






