Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Staan opsy, jonges wil wys hoe hulle rol
Honderde jongmense van so jonk soos sewe jaar trek van Maandag (03/04) af in Bloemfontein saam vir die jaarlikse rolbaltoernooi vir juniors.
-
Toernooie bring SA-bestes so een, twee, drie na Bfn
Bloemfonteinse tennisbane word in die loop van die week weer warm gespeel, met drie toernooie wat in die vakansie in die stad aangebied word.
-
Studentepret eggo in stilte ná rugby-joligheid
Rye en rye studente, laggend en ontspanne, stroom na Shimlapark om na die groot rugbyderby te gaan kyk.
-
Drieë kan Jay Bee se drome waar maak
’n Leerling van die Martie du Plessis-skool wat graag eendag ’n argitek wil word, gaan baat vind by ’n rugbyspan van die Laerskool Kenmare van Krugersdorp se Drieë vir Drome-projek.
-
Hoopdraers vir onbaatsugtige diens vereer
Bloemfonteinse maatskaplike werker Marlize Ramsden van Childline Free State, is een van 11 maatskaplike werkers oor die land heen wat aangewys is as Solidariteit Helpende Hand se Hoopdraers vir 2023.
-
Nommer een sit sy segetog op ovaalbaan voort
Hy was maar nege jaar oud toe hy begin het om aan ovaalbaanwedrenne deel te neem.
-
Shimlas klim die punteleer
’n Heerlike atmosfeer het geheers toe ’n groot skare Bloemfonteinse studente Maandag (27/03) op Shimlapark saamgetrek het om hul plaaslike spanne in die Varsitybeker-toernooi te ondersteun.
-
-
Jonges wen eerbewys
Kinders wat ’n verskil maak in die gemeenskap, is tydens ’n spesiale geselligheid beloon met die eerste DNB Maak ’n Verskil-eerbewys.
-
Bursaries offered to students
Applications for all-inclusive bur- saries, made available by a prominent South African retailer, are now open.








