Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Spiere sal bult op skou
Liggaamsbouers kan hulle gereed kry vir die Bloem Classic-liggaamsboukompetisie wat op Bloemskou aangebied word.
-
-
Eunice-hockey team shines at festival
The hockey team from the Eunice High School were all smiles after winning the St Mary’s Waverley Hockey Festival this weekend.
-
R10 parking fee payable at Oliewenhuis
Be ready to pay a fee of R10 per vehicle for parking at the Oliewenhuis Art Museum in Bloemfontein.
-
Koorafrigters kan Isabella Eksteen in aksie sien
Koorafrigters en toeskouers is welkom om ’n werksessie deur Isabella Eksteen volgende naweek in Bloemfontein waar te neem.
-
Inwoners rol saam met Mangaung-metro moue op
Ná weke waarop vullisverwydering weens uitdagings soos stakende munisipale werkers in talle woonbuurte nie plaasvind nie, het lede van die gemeenskap besluit om saam met die Mangaung-metro ’n praktiese oplossing te vind.
-
Baba Brave (5 maande) laat hom nie onderkry
Baba Brave (vyf maande) se hartseer storie het ’n gelukkige einde met ’n liefdevolle huis waar hy nou tuis is.
-
Tennissterre spook sake uit in verskeie toernooie die week
Alle oë is dié week op Bloemfonteiner Donna le Roux van die Hoër Meisieskool Oranje wat verlede jaar die o.16-naaswenner in die Nasionale Junior-tenniskampioenskap was en saam met die beste junior spelers saamtrek om van Donderdag af aan dié toernooi
-
Koop nou jou kaartjies vir Bloemskou en deel in besparing
Kaartjieverkope vir Bloemskou wat van 27 April tot 6 Mei vir die 140ste jaar aangebied word, het begin.
-
ANC is besorg oor dienslewering in Mangaung
Die ANC in die Vrystaat sê dié party is besorg oor die politieke ontwikkeling in die Mangaung-metro ná die verkiesing van die DA-raadslid Maryke Davies as speaker.










