Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
NK bied seevakansie sonder gelyke
Heelwat Suid-Afrikaners weet nie dat die Noord-Kaap ’n “see” het nie, nog minder dat dié kuslyn ’n ongeslypte diamant is.
-
Beste balle klap in VS
’n Bloemfonteiner is aangewys as die speler van die toernooi in die o.25-ouderdomsgroep in die Suid-Afrikaanse Junior Rolbaltoernooi wat verlede week in Bloemfontein aangebied is.
-
UV val uit
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Shimlas is uitgeskakel uit die Varsitybeker-reeks ná ’n oorwinning deur die Univer- siteit van Kaapstad (UK) se Ikeys Maan- dag (10/04) op Shimlapark.
-
Wêreldskuts by Bfn byeen
Skuts van oor die wêreld heen het op 1 April buite Bloemfontein aan die wêreldkampioenskap in langafstand-skiet deelgeneem, toe Suid-Afrika bewys het sy skuts weet hoe om kolskoot te skiet en die beker in die F-TR-klas gewen het.
-
Bfn se Naval Hill verwelkom twee jong kameelperde
Die twee nuwe kameelperde Zuri en Kariba het op Dinsdag 11 April veilig in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill aangekom.
-
Kishou vir VS
Donna le Roux, dogter van die eertydse Springbok-rugbyspeler Ollie le Roux, het seker gemaak van haar oorwinning en Dinsdag (11/04) haar vierde nasionale enkelspel-tennistitel ingeryg.
-
Ou Presidensie in Bfn kry dalk broodnodige sorg
Daar is goeie nuus rakende herstelwerk by die Ou Presidensie, waaroor verlede jaar ’n bohaai losgebars het.
-
Service delivery in Mangaung come to a standstill before Easter
Levels of service delivery have been extremely low and has come to a standstill since Tuesday just before the Easter Weekend.
-
Maklike, vinnige kerrievisresep vir Paasfees
Die gebruik om kerrievis voor Paasnaweek voor te berei en dit dié naweek te eet, stam volgens tradisie uit die Kaaps Maleise-kookkuns om vars vis te preserveer.
-
Paaspret groot maar die trane die rol oor jou, hasie
Dis net die oortjies van die Paashaas, glo my. (Vergewe my, Spreekwoordelike Seekoei, dat ek dié verwysing na jou mees bekoorlike kenmerk so misbruik.).








