Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Smile-week in Bloemfontein verbly kinderharte
Tipies tiener is sy maar skaam, maar haar glimlag is pragtig.
-
Metro-werkers as ‘politieke instrumente’ grief DA
Die raadsvergadering van die Mangaung-metro wat Woensdag gehou moes word om die metro se uitvoerende burgemeester en hoofsweep vir die raad te kies, is deur protesoptrede in die wiele gery.
-
Nuwe speaker van Mangaung wil raad saambind
Die verkiesing van Maryke Davies as nuwe speaker van die Mangaung-metro tydens die raadsvergadering op Woensdag 29 Maart, was ’n groot verrassing.
-
Potjie-pret prut ten bate van skool
Bloemfonteinse sanger en onderwyser William Wolf is die gaskunstenaar tydens die #PickaPotjie-potjiekoskompetisie, wat op 20 Mei ten bate van die Dr. C.F. Visser-skool by dié skool aangebied word.
-
Opvoeders en ouers, begrawe tog die papegaai
Ons bly in ’n universiteitstad met uitstekende skole. Ten spyte van ’n wanfunksionele munisipaliteit slaan groen lote van hoop in die vorm van inwonersforums se regruk-optrede oral op.
-
Begraafplaas kry regruk-beurt
Alles verloop volgens plan vir Saterdag (15/04) se beplande opruiming van Bloemfontein se Memorium-begraafplaas.
-
Kosbare huisraad opgeveil
Meubels en versamelstukke wat die eienaar oor 40 jaar bymekaargemaak het, word Vrydag (14/04) op ’n huisveiling in Bloemfontein te koop aangebied.
-
Beach sport makes waves
When you hear of someone playing frisbee, you imagine them playing with their dog on some remote beach somewhere.
-
VS-atlete styg uit in SA-kampioenskap
Drie Vrystaat-atlete het eerste plekke behaal in hul onderskeie afdelings van die Suid-Afrikaanse vyfkampkampioenskappe wat Vrydag (07/04) en Saterdag in Bloemfontein aangebied is.
-
Be Human-fees ’n dorslesser
Kry sommer nou reeds jou kaartjies vir Be Human se Whiskey en Gin-fees, waar besoekers na lekker opgewekte musiek kan luister terwyl hulle aan ’n verskeidenheid whiskey- en jenewersoorte proe.









