Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Misdaad gekniehalter
Die AfriForum-buurtwagte in die Vrystaat, Noordwes, KwaZulu-Natal het Vrydag (14/04) in samewerking met die polisie, plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum-takke (GPF), gemeenskapslede en verskeie veiligheidsmaatskappye deelgeneem aan AfriForum se
-
Begraafplaas netjieser
Terwyl veiligheidsgroepe soos AfriForum en VR Security ’n ogie gehou het oor die veiligheid van die groep betrokkenes, kon mense Saterdag (15/04) grafte van hul geliefdes in die Memorium-begraafplaas skoon en netjies maak.
-
Miljoene begroot, maar vullis bly lê
Hoewel R13 miljoen begroot is vir nood-vullisverwydering deur ondernemings in die Mangaung-metro, is dié plan geensins uitgevoer met die staking van werknemers die afgelope weke nie.
-
Optimistiese jong boer van Marquard 27ste wenner
’n Boer van Marquard is Dinsdag as Vrystaat-Landbou se Jongboer van die Jaar vir 2023 aangewys.
-
Bloemskou-pret met verskil vir ieder en ’n elk
Die pret gaan net nie ophou nie wanneer Bloemskou van Donderdag (27/04) tot Saterdag 6 Mei sy 140ste verjaardag vier nie.
-
Get into slippers and support a child fighting a life-threatening illness
Get your best slippers ready and buy your sticker to do your part for a sick child.
-
Oom Cecil from Awerbuchs in Bloemfontein will be missed
One of Bloemfontein legends passed away recently and was buried on Easter Monday.
-
Agt vas ná ontploffing by kitsbank in Bloemfontein
Agt verdagtes verskyn vandag in die landdroshof in Bloemfontein ná die voorval Saterdag waar ’n bom afgegaan het by ’n kitsbank in Bloemfontein en twee mans op die toneel raakgeskiet is.
-
Pappie Mokoena van opposisie aan stuur van Mangaung-metro
’n Groepie ondersteuners het buite die polisietaakmag se roldraad om die Bram Fischer-gebou gesing en dans ná die verkiesing van Pappie Mokoena van die Afrikan Alliance of Social Democrats (AASD) as die Mangaung-metro se nuwe burgemeester.









