Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Lekkerste sepies by klein winkeltjie te koop
Kuier hierdie week eers by Just Bliss se stalletjie op Bloemskou, maar gaan loer daarna in by die oulikste seepwinkeltjie in Bloemfontein.
-
Enter today for Bloem Show’s Gaming Tournaments
The first Gaming tournament will take place at Bloemshow.
-
UV se Louzanne ook studiefiks
Die talentvolle paralimpiese ster en koshuishoof van Huis Akasia, Louzanne Coetzee, het haar vierde kwalifikasie op ’n gradeplegtigheid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) verwerf.
-
Burgemeester vir eers in amp gestuit
’n Tussentydse bevel is in die Vrystaatse Hooggeregshof toegestaan wat die nuutverkose burgemeester van die Mangaung-metro van sy pligte onthef.
-
Kleur in en wen dalk
Bloemskou vier van 27 April tot 6 Mei sy 140ste bestaansjaar. Wanneer iemand so ’n groot mylpaal haal, moet daar behoorlik met lekker geskenke feesgevier word. Kry vandag jou Bloemnuus en kleur die prentjie in.
-
Kyk deur die draai en op, en sien die Padkaptein
Ek en ’n vriend het by ’n groep motorfietsryers aangesluit vir ’n ontbytrit.
-
Karatekas op pad na byeenkoms in Japan
Studente van die Shotokan Karate Academy (SKA), asook sensei Quentin Rourke, gaan in November aan die World Shotokan Karate Federation-kampioenskapsbyeenkoms in Japan deelneem.
-
Versamelstukke nou tuis by skool
Twee kosbare beeldjies van die Voortrekkernooientjie is Vrydag (14/04) ten tyde van die Meisieskool Oranje se jaarlikse besoek aan die Vrouemonument aan dié skool oorhandig.
-
Onderrig nou in ’n ander klas
’n Splinternuwe sentrum vir tegniese vakke wat by die Martie du Plessis-skool aangebied word, is op 12 April by dié skool geopen.
-
Spelers op pad na Nederland
Vier hokkiespelers van die Hoërskool Jim Fouché is tydens die vakansie vir ’n internasionale span gekies.








