Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Kameelperde nou tuis
Die twee kameelperde wat op 11 April ’n nuwe tuiste in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill gevind het, is ’n groot hupstoot vir die bewaring van kameelperde in die Vrystaat.
-
Projekleier het sagte plek vir dié kinders
Die kindergesiggies van pasiënte in die Nasionale Hospitaal het Wilson (Nippie) Jafta en gemeentelede van die Bloemfontein-Baptistekerk só geraak dat ’n uitsonderlike projek ontstaan het.
-
Bloemskou saai vanjaar kennis vir besoekers
Landbousake word op vanjaar se Bloemskou bespreek tydens die Agri+Indaba, wat van 3 tot 5 Mei aangebied word.
-
-
Kaartjies hier te kry
Liefhebbers van kos en wyn kan vroegtydig hul kaartjies vir vanjaar se WildsKOSfees op die De Oude Kraal-landgoed buite Bloemfontein kry.
-
-
Klub rol sy moue op vir buurt
Vrywilligers van die Good News Club (TGNC) het Vrydag (21/04) 11 uur lank gewerk om die slegte slaggate op die hoek van Jan Spies- en Maretha Maartens-straat in Langenhovenpark te vul.
-
-
Dreams can still be realised
One of the dreams that came true because of the Reach For A Dream Foundation’s Slipper Day fundraiser for 2022 is that of Koketso Tanke (15) from Kuruman in the Northern Cape.
-
Feeste musiek vir jou ore
Kaartjies is beskikbaar vir die Choral Celebration Network Foundation (CCNF) se twee naderende koorfeeste wat in Bloemfontein aangebied sal word.










