Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Atleet byt vas vir jeug se welstand
Dit was ’n baie moeilike roete, maar Bloemfonteinse veteraan-atleet Henk le Roux (61) het die Bo-Karoo Vasbyt-uitdaging vir ’n goeie saak voltooi en is so gemotiveerd dat hy dit volgende jaar weer wil aanpak.
-
-
Grey-span steeds onoortroffe
Grey-kollege (sekondêr) is ná die Wildeklawer-toernooi in Kimberley die enigste onoorwonne o.19-skolespan onder die groot skole in die land.
-
-
Fenomenale tannie Skat Klopper word Saterdag begrawe
Die begrafnis van Aletta (Skat) Klopper (91) is Saterdag (06/05) om 11:00 in die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord in Dan Pienaar.
-
Atlete inspireer met rekords
Bloemfonteinse Olimpiese atleet Louzanne Coetzee en haar atletiek-gids, Estean Badenhorst, is deel van die oefengroep waaruit die Suid-Afrikaanse span gekies gaan word wat van 8 tot 17 Julie in Parys, Frankryk, aan die Wêreld-Para-atletiekkampioenska
-
Vierpootkinders nie net hul gesin se ligstraal
“Gandhi Coetzee. Onvoorwaardelike liefde. Ongekende seer.”.
-
Veilings, skenkings hupstoot vir fonds
’n Mooi bedrag van R24 900 is met twee veilings ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds ingesamel.
-
Suspect who allegedly attacked elderly woman, stays behind bars
Last night the Edenburg police arrested a suspect who allegedly broke into Elodé Kingsley’s (91) house in town, assaulted her, and fled.
-
Kweek by kinders ‘n positiewe gesindheid teenoor wiskunde
Suid-Afrika vaar nie te waffers op die wêreldranglys vir wiskundeprestasie nie, en daarom is dit noodsaaklik dat die wiskundemonster vierkantig in die oë gekyk moet word.








