Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skrywers genooi om manuskripte vir jong lesers in te skryf
NB-Uitgewers nooi skrywers om ongepubliseerde manuskripte in Afrikaans in te skryf vir ’n jeugboekkompetisie in 2023.
-
Spanne moet roer vir plek langs pot
Die voorste potjiekosmakers in die stad moet hul beste resepte uittoets, want die uitdaging is groot om die beste potjiekos voor te sit op Pick n Pay Reizis Square en die Dr. C.F. Visser-skool se #Pick-a-Potjie-kompetisie by dié skool in…
-
Dié danspassies maak ’n terugkeer
Ná ’n stilte van drie jaar weens die Covid-19-pandemie het Lizelle du Plessis se Partner Dance Club op 27 April weer sy senior pare-danskompetisie aangebied.
-
Meisies baat by skenking
Meisies van agt skole oor Bloemfontein heen het elk twee pakke sanitêre produkte ontvang as deel van ’n projek van Meals on Wheels.
-
Span jaag weer titel na
Die eerste tennisspan van die Hoër Meisieskool Oranje sal van 11 tot 13 Mei probeer om sy hande op ’n derde nasionale trofee vir die jaar te lê.
-
Opruiming ’n bron van hoop vir stad
Voortrekkers van die Werk-en-wen-kommando het op 3 Mei graaf en hark opgeneem om die geskiedkundige Bron van Herinnering op te ruim.
-
Aussie-aksie kom!
Baie goeie nuus vir krieketliefhebbers is dat twee van die eendagwedstryde van die toerende Australiese span in September op die Mangaung-ovaal gaan plaasvind.
-
SAIA beloon uitstekende werk met eerbewyse
Twee lede van die Vrystaat en Noord-Kaapse tak van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Argitekte (SAIA) het eerbewyse op die jaarlikse gala-geleentheid op Woensdag 26 April in Johannesburg ontvang.
-
Bloemskoupryse: Om te kook en in te lê is tweede natuur vir vrou van Bloem
Net ’n bietjie meer as ’n jaar nadat Petro Jordaan haar hand die eerste keer aan gebottelde produkte gewaag het, stap sy sommer weg met twee groot pryse asook al haar inskrywings wat pryse op Bloemskou se Kreatiewe Handwerk-afdeling gewen…
-
Mangaung-metro doen onderhoudswerk aan reservoirs
Die Mangaung-metro het die afgelope week begin met onderhoudprogramme van reservoirs in die stad en aandag word ook nou gegee aan die sinkgat by die Hoërskool Sentraal.









